The Yellow Door
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Yellow Door is 'n oulike selfsorghuis wat verblyf bied aan gaste wat op soek is na 'n rustige vakansie in Gansbaai. Dit is ideaal vir 'n groep of gesin van 10.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggroootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en vierde slaapkamer het koningingrootte-beddens en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea en -kuierarea het 'n kroeg, gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe wat die ideale plek is vir gaste om kos buite voor te berei en vars lug te geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Die huis het geslotekringtelevisie-kameras en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Die huis is ook naby restaurante en winkels, en gaste kan die besienswaardighede in Gansbaai geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Abraham Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink The Yellow Door het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Kelders Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Rey-straat 14, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap