Yzerfontein Beach Accommodation
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R8 000R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Yzerfontein Beach Accommodation is 'n pragtige vakansiehuis in Yzerfontein wat ideaal vir 'n vakansie vir 'n gesin of 'n groep vriende is. Dit spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, 'n spieëltafel en 'n knus leeshoekie. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het beide 'n dubbelbed en gaste gebruik die ander 2 badkamers met 'n bad en stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat ten volle met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Daar is ook gratis WiFi.
Daar is 'n beskutte balkon op die boonste verdieping met buitemeubels en braaigeriewe. Die huis bied ook direkte toegang tot 'n rotsagtige strand en bied parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Yzerfontein Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap