Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zamar Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassulastraat 15, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zamar Guest House is in die rustige omgewing van die woonbuurt Tuinsig van Caledon geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.

Verblyf word gebied in 2 stylvol versierde kamers wat met dubbelbeddens ingerig is. Elke kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale asook en suite-badkamer met stort.

Bykomende geriewe sluit braaigeriewe en parkeerplek van die straat af in. Daar is gratis Wi-Fi-verbindings. Etes kan in die eetarea geniet word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Letichia J
Besigheidsreis
5.0
The place was amazing! The host was very accommodating and friendly. Thank you for going out of your way to make us feel welcomed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Sharon V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese verblyf gehad! Baie netjies, heerlik geslaap en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Wendy, baie dankie vir al die ekstra's wat jy gedoe...
Sien meer
Okt 2023
Elna P
5.0
Luxury accommodation in a good location. The room was luxurious and the host was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Adèle V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, netjies, gasvry. Alles was mooi skoon, netjies, goed toegerus en gesellig. Daar was selfs warm sjokolade en Wendy het ons bederf met sjokolad...
Sien meer
Jul 2023
Helena D
Saam met lewensmaat
4.8
Spierwit vars en skoon. Die spierwit beddegoed en handdoeke dra by tot die verfrissende voorkoms. Daarmee saam is alles skoon, netjies en gerieflik en...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Crassulastraat 15, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zamar Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Crassulastraat 15, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f0a7da5b9dbaff1f58d1b4384c8200ccd733ed56bd42e131fa5f80d4fdd42c19e40371cf1582870c273cb7214f816e1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 15 Crassula Street Tuinsig 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.227267 19.434337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang