Zastron Self-catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Willem S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was rustig op my roete terug huis toe.
Louis V - Des 2023
Algehele gradering
Heeltemal gerieflik.
Zastron Self-catering se terugvoer
Dankie Louis, dit is lekker as gaste tuis voel en aan hul verwagtinge voldoen. Kom gerus weer.
Jerry V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, sentraal geleë, kommervry.
Zastron Self-catering se terugvoer
Dankie Jerry, bly julle het tuis en veilig gevoel. Dit is altyd 'n plesier om 'n skoon, netjiese en ruim plek te voorsien wat die klient verwagtinge oorskry.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matheystraat 46, Zastron, 9950, Vrystaat