Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeezicht Apartments

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Vriendelik, pragtige uitsig, goeie diens. Was baie lekker. Die see-uitsig is so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties in Shelley Point. Zeeuitsig is wonderlik en sal enige tyd daar bly. Fantastiese verblyf in Shelley Point. Reg op Golden Mile met 'n pragtige uitsig oor die see en baai. Die eenheid is baie groot en daar is baie spasie in die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fabulous. Fabulous and beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer kom kuier. Great great great place, pity we only stayed for 2 nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Asemrowende plek. Fantastiese uitsig en akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Beautiful, perfect location, sea view breathtaking. Thank you so much for the lovely stay. Everything was neat, clean, and 100%. We will definitely be back for longer! Elizan was helpful and friendly. The location is perfect. The sea view was breathtaking. No complaints at all!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Perfect location with amazing views. Clean and comfy with everything you might need. Right on the doorstep of a top surfing spot, running or hiking trail and the swimming beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Goed, beter, Zeezicht Apartments. Zeezicht Apartments is een van daardie plekke waar jy spyt is om dit na afloop van jou kuier te verlaat! Vanaf ons eerste ontmoeting met die gasvrou het dit gevoel of ons tuisgekom het. Sy het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer toe ons nog langer wou bly. Is heerlik om te gaan slaap in kraakvars en spierwit linne en die oggend wakker te word met die see in jou ore wat skaars sestig meter van jou stoep is. Sundowner op stoep het ook net anders gesmaak met asemrowende uitsig oor die see. Plek was pynlik netjies en alles wat nodig was, was beskikbaar in die kombuis. Volledige DSTV pakket en WiFi het alles mooi afgerond. Sal ons teruggaan na Zeezict Apartments? Ja, sommer môre as ons net kon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike naweek met beste uitsig. Verblyf is tops. Als mooi skoon en netjies. Net die braai wat bietjie inrook, maar ons het nog steeds heerlik gekuier. Sal dit regtig aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Beste wegbreek in die Weskus. Skoon, netjies, ruim en die beste ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizán Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 487
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 487
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 66, Shelley Point, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96efd3174a3d56fac718ed00cb0e6b4bc53b4704e273363ea4ab2c8470b7b1047a7e7c8feca9636d106de85ce51af582a029?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 487 per nag (plek vir 2) 102 5 1 5 66 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702768949087 17.967856790738

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang