Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zen Tree B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dempers Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wil jy daardie egte Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar en terselfdertyd al die moderne geriewe geniet? Dan het jy die tuiste weg van jou eie huis af gevind. Ons is op Charleston Hill geleë, in die pragtige dorpie Paarl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is net 'n kort motorrit van Kaapstad af. Die rustige toevlugsoord sal heeltemal jou hart steel.

Hierdie versteekte juweel bevat 3 ruim slaapkamers met lugversorging op die eerste vloer, een met ‘n dubbelbed en en suite-stort, een met 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort en die derde met 2 enkelbeddens en 'n en suite-bad met stort. Twee kamers het privaat balkonne terwyl die derde een direkte toegang het tot die boonste patio. Die moderne, toegeruste kombuis, die sitkamer en 'n stoep onder en bo dra by tot die gerief van ons gaste. Ons bied gratis WiFi en gedeelde DStv. Skoon beddegoed en handdoeke word voorsien. Geriewe word gedeel maar eksklusiewe gebruik van die hele eenheid kan aangevra word. T&V's geld.

‘n Smullekker egte Suid-Afrikaanse ontbyt of aandete kan as opsionele ekstra aangebied word. Ons kan voldoen aan enige spesiale vereistes vir dieet of voorkeur. Jou smaakknoppies sal behoorlik geprikkel word met ons heilsame, tuisgekweekte vrugte en groente uit ons organiese tuin wanneer dit beskikbaar is en in seisoen.

Lughawe-pendeldiense, vervoer na en van venues, dagtoere en daguitstappies, 'n veilige en betroubare sedan-taxi-diens, vroeg inklok en vroeg uitklok, wasgoed en strykwerk kan alles gereël word. Daar is veilige parkeerplek vir 2 mediumgrootte voertuie.

Die Kaapse Wynlande en Kaapse Skiereiland bied baie besienswaardighede aan besoekers, waarvan van die bestes in die wêreld net 'n kort motorrit ver is. Ons kan ook aan besoekers die beste inligting en raad rakende uitstappies en restaurante gee.

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Zen Tree B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 4 Dempers Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zen Tree B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Dempers Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YzIxZDQ2LTVjODEtNDA0MC1iOTgwLWY1OTYzN2U2NmNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 4 Dempers Street Charleston Hill 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7258 18.98687