Zoe'z Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swart-straat 69A, Oudorp, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zoe'z Inn is 'n bekoorlike plaashuis op 'n stil erf in Klerksdorp. Die huis word deur die natuur en plaasdiere omring en is ideaal vir diegene wat uit die stad wil ontsnap en in 'n skilderagtige omgewing wil ontspan.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met gemaklike dubbelbeddens en 'n derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan by die etenstafel vir ete aansit.
Of gaste nou net vinnig uit die stad wil ontsnap, of bloot die skoonheid van die natuur wil ervaar, Zoe'z Inn is die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zoe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swart-straat 69A, Oudorp, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Gaste dink Zoe'z Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Klerksdorp Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swart-straat 69A, Oudorp, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom