Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zonnenstrahl Caravan Park

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elmaree Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 53 resensies vir Zonnenstrahl Caravan Park
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marizanne P - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne P

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Verblyf was baie netjies en die huisie het alles wat 'n mens benodig. Die badkamer is baie naby aan die huisie. Sal beslis weer besoek.

Fritz V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V

Kamp op groen gras in Nieu Bethesda.

Die verblyf is netjies en goed ingerig. Die kampterrein is bedek met groen gras, al is dit die winter. Hulle het selfs handdoeke verskaf, iets wat ek nog nie by ander kampterreine gevind het nie.

Johan F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Lekker wynfees gehou.

Baie lekker gekamp. Alles mooi skoon.

Maarten M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten M

Great camping spot.

Lovely place to stay. Would recommend for campers visiting Nieu-Bethesda.

Corne D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D

Rustig, ag net fantasties.

Great diens, vriendelike werkers en die ligging is perfek. Badkamergeriewe is perfek. Ons het baie lekker gebly en lekker mense ontmoet.

Pieter R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het met 'n karavaan gekamp en uitstekende diens ontvang van Elize en Japie wat ons as pensioenarisse gehelp het. Sal beslis weer daar gaan kamp.

Peter K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Absolute rustige, ontspanne kampplek.

Uitstekende klein karavaanpark met baie goeie geriewe.

Petronel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronel F

Gerieflike en skoon verblyf met min moeite, saam met klein kinders.

Ons het in die kamer gewoon wat in die kampterein beskikbaar is en dit het al my verwagtinge oortref - baie netjies en skoon, meer ruimte as wat ek gedink het daar sou wees, boonop met 'n yskassie, ketel, koffie en tee en suiker ook. Ons het regtig lekker en gemaklik gebly, met min moeite vir ons. Selfs die badkamers was bo verwagting skoon en netjies, met handdoeke en seep wat verskaf is.

Armanda C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armanda C

Zonnenstrahl is n netjiese plekkie met goeie diens.

Die kampterrein is baie netjies en skoon en die diens was baie goed. Ongelukkig was die plaaslike mense baie luidruchtig gedurende die nag, veral met hulle voertuie wat aanhoudend verby beweeg met harde musiek. Die honde is ook vir seker n groot probleem.

Chris En Adele B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris En Adele B

Baie lekker.

Pragtige plekkie, veral die natuur.

Henk W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk W

Lekker.

Ja, ons het baie lekker gebly. Iets buite hul beheer. Honde het ons amper uit die slaap gehou vanweë die omgewing.

Zane L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zane L

Location great! Close to town, easy walking distance.

Short 1-night stopover. Bathrooms clean and hot water! It was just after New Year, so the grounds looked a bit unkempt.

Phillip Z - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip Z

Lovely lawned with trees and clean and tidy ablutions. The supplied towels are a winner.

We loved our stay and will be back!

Simone T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone T

The campsite was beautiful and clean.

Would recommend this campsite for a relaxing weekend in Nieu Bethesda.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

Good day, thanks for the positive rating. Appreciate.
Regards. Elmaree

Zonnenstrahl Caravan Park
John J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

One of our greatest camping experiences.

Japie and Elize welcomed our group pof 8 people in a professional manner and ushered us around to show us all the facilities. To find towels, toilet spray, hand soap and showers that work well was beyond our expectations. Morning temperatures at 4 degrees and frost on the grass was beyond anybodies control. Congratulations Zonnenstrahl and we hope this week's wine tasting festival is a huge success. Regards John Jenkerson.

Hans D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans D

Op roadtrip en 2 dae daar oorgebly.

Baie mooi groen karavaanpark. Netjies in stand gehou. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Stapafstand van dorp.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

Baie dankie. Waardeer positiewe resensie.

Zonnenstrahl Caravan Park
Lyn S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn S

Perfect for our requirements.

Great stay - good welcome by Elize, nice grassy shady camp site.

Graham M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham M

Was good.

The stay was good. No complications.

Herman H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Mooi dorpie.

Kampterrein is baie skoon en netjies. Baie mooi area.

Adri S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Heerlik gebly, netjies en baie gerieflik.

Dit was lekker, werkers was baie vriendelik en behulpsaam.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

Baie dankie, waardeer die terugvoer baie.

Zonnenstrahl Caravan Park
Francois R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Skoon, netjies en perfek.

Ek het regtig lekker gebly. Zonnenstrahl is perfek geleë en dit is skoon en netjies.

Deon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Lovely green grass and shade!

Caretaker friendly and helpful.

Vera B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vera B

Bekostigbaar, skoon en netjies.

Ons sou kamp, maar a.g.v. reën wat alles modderig gelaat het, was dit onmoontlik. Gelukkig was die Ramstal beskikbaar, en ons het heerlik gebly.

Bernie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie R

Interesting accommodation in interesting village.

Elize made sure that we were happy and looked after. Loved the area we stayed in.

Leni V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leni V

Enjoyable.

Elize and her husband were so helpful and Zonnenstraal so beautiful and clean.

Izelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle P

Lovely but overbooked

14 groups on 8 sites.

Juanita V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Goeie ligging, goeie ablusiegeriewe.

Amper soos om op 'n plaas te kamp.

Maureen C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen C

Very nice and peaceful park.

Really enjoyed our stay. Maybe a few more shade trees will be a good idea. Huise pragtig gerestoureer. Waardeer dit regtig dat items uit vervloë dae behoue gebly het.

Nico H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico H

Baie lekker rustig.

Ons het baie lekker gebly.

Martin L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Magies!

Ons het reeds blywende herinneringe van ons tyd daar en ek verwag dit sal net ryper word met die tyd! Ons sal graag weer eendag daarheen wil terugkeer! Dankie vir die tuiskoms wat ons daar kon ervaar vir 'n paar dae as gesin.

Zhane M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zhane M

A wonderful place to camp.

What a gorgeous campsite. Clean, lush green grass and so pretty. The ablutions are clean and more than you need, there were even towels and liquid soap. There’s a washing line. Lovely trees at each spot. Power, water and a spot light at each spot which is very helpful. We will definitely come again. Thank you.

Jonny F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jonny F

Very nice.

Toured all the tourist spots - oldest restaurant in town was disappointing with service exceedingly slow and staff very unorganised.

Ina V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V

Rustige plekkie in die berge.

Daar was niemand om ons te ontvang nie, en ons het volgende dag vertrek sonder om enige van die fasiliteit te sien. Badkamers baie netjies en skoon.

Daleste E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleste E

Die verrassing van die hele vakansie.

Wat 'n fantastiese plek - sal in die vervolg altyd daar stop.

Hendrik S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Onbeskryflik asemrowende stilte en rus.

'n Stukkie hemel. Bo en behalwe die dorpie en sy unieke nostalgie wat jou 'n blik gee op die lewe 'n 100 jaar gelede, is die natuurskoon asemrowend. Die kampterrein is pragtig en gerieflik. Japie en Elize se versorging van die terrein en geriewe, asook hul onbaatsugtige vriendskap is ongekend. Wat 'n besonderse ervaring!

Sandy A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy A

Restful holiday.

Zonnestraal campsite is a lovely small campsite on a quiet road of quiet Nieu Bethesda. With shady willow trees and views over fields of sheep to Karoo mountains beyond, it's the perfect restful peaceful place.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

Thanks for review. Be blessed!

Zonnenstrahl Caravan Park
Bronwyn O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn O

Lovely little campsite!

Grassed and shady campsites. Clean ablutions.

Helene V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene V

Eenvoudig lekker!

Het in chalet/kamer oorgebly. Vertrek was heerlik koel op 'n warm Desember-middag. Mooi groen grasperk en bome, skoon kombuis- en ablusiegeriewe. Behulpsame en vriendelike diens. Dankie, sal weer daar bly.

Koert V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koert V

Heerlik.

Badkamers het gas en elektriese opsies. Skoon en netjies. Park se gras weelderig, sag en gesny.

Wendy C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy C

Peaceful.

We enjoyed the experience of snow and were given an unexpected surprise when the owners contacted us because of the extreme cold and moved us plus the other group of campers into their guest house across the road - Very considerate and unexpected.

Fanus B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus B

Besondere mooi en skoon park met alles wat jy nodig het om in gemak te kamp.

Dis 'n besondere mooi omgewing met al die nodige fasiliteite om lekker te kan ontspan. Die park het skaduwee en grasperke met skoon ablusies en vriendelike mense.

Johann M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Veilige stukkie paradys.

Beter padaanwysings na Nieu Betesda sal goed wees. Sê vir mense hulle kan die eerste afdraai skip van Middelburg af en eerder die tweede afrit nader aan Graaff-Reinet neem. Veral met woonwa.

Pieter D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D

Baie aangenaam.

Aangename, rustige atmosfeer om as oornagplek te hê vir 'n trippie deur die Karoo.

Zack M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zack M

Pragtige groen gras en koeltebome met 'n ongelooflike mooi uitsig

Heerlike koeltebome met groen grasperke.

Romy S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romy S

Beautiful.

We had a wonderful time in Nieu-Bethesda and will definitely return. Loved the town and the friendly people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Het 'n heerlike tyd in Nieu-Bethesda gehad en sal beslis terugkeer. Baie lief geword vir die dorp en sy vriendelike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mike L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mike L

Beatiful spot to camp looking out on Karoo landscape.

After staying for two nights we would like to suggest a few improvements and issues with regards to maintanance. This is not meant to be negative as we really had a great, almost serene experience camping at Zonnenstrahl. The single toilet available needs a functional, working lock on the door. There needs to some kind of illumination at the ablution blocks during dark hours (outdoor light). There is a water leakage on the western side of the camping grounds resulting in a muddy spot, making camping impossible. Luckily it only affects one of the designated camping sites. Individual braai facilities for sites would be a great improvement. Thanks for a lovely stay.

Chris S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Value for money indeed.

The grass were cut very short witch make pitching a tent very easy. Ablution block spotless. Thank you very much Margie!

Nico S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico S

Baie rustig. Presies wat ons nodig gehad het en verwag het.

Al die braaiplekke was vuil. Net die een stort het gewerk. Ons het die ander stort probeer, maar toe ons die kraan oopmaak, spuit die water by die muur uit.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

I am so sorry you experienced this at our park. I am overseas at the moment and left the park in the hands of someone else. I prize the high standard of cleanliness and good repair of everything. Do visit us again as I am sure you will have an excellent experience. Many thanks for the red back.
Kind regards, Margie

Zonnenstrahl Caravan Park
Janika S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janika S

Netjiese kampterrein met pragtige uitsig.

Die kampplek is baie netjies en skoon met heerlike koelte bome. Die omheining is wel van so aard dat enige persoon in die kampterrein kan ingaan wat ons laat onrustig voel het wanneer ons die terrein verlaat het. Maar daar was geen probleme nie en ons sal beslis weer teruggaan!

Dons K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dons K

Ons het heerlik gekamp. Die mense is vriendelik.

Die geriewe is dalk 'n bietjie beperk, maar die terrein is netjies en goed geleë.

Sats O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Sats O

Baie aangenaam.

Die kamp is mooi opgeknap sedert ons daar was 'n jaar terug. Al wat gepla het was dat daar in die twee dae wat ons daar was nie asblikke leeg gemaak is nie, met die gevolg dat 'n spul rondloperhonde die asblik kom omgooi het. Daar is geen sekuriteit by die kampterrein nie, weet nie of dit werklik nodig is nie, maar tente is nie juis moeilik om by in te kom nie.

Zonnenstrahl Caravan Park se terugvoer

Thank you for your review.
Security is not an issue in our village and we certainly have no need for a security guard on the premises. That is one of the great bonuses of being in Nieu Bethesda.
As for the rubbish removal, we tried our best to keep up with refuse but the village has removals only once a week and we do not dump as we are trying to be as green as possible for our own and visitors' pleasure.
Sorry to have inconvenienced you. Cleanliness and tidiness is close to our hearts and we try our very best for all our visitors.

Zonnenstrahl Caravan Park
Dylan M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan M

Kampterrein was baie netjies en stil, badkamers was mooi skoon en water warm.

Net een ding was dat ander vakansiegangers met motorfietse op en af in die straat geraas het, maar ek dink dit was nie die norm nie! Andersins, baie lekker.

Tracy L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy L

Peace and quiet

Clean, well kept little park - though the scullery could be upgraded, especially the leaking pipes. Peaceful and quiet with lots of bird life especially the hoopoe's and the occasional woodpecker. Definitely needs more tree's planted, especially for the summer months. A couple of bird baths around the park would be nice as well, not only for the birds but for the bird lovers.

Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf R400
R400 R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 371, New-straat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8a46339614ee49a3fb6b31cf83c0dddcac17b8c21e892d874fbd1c046c1ba8a0aae19c3b9e8f3fc2b1d9063b9511b0f262?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R400 nouVanaf R340 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Plot 371 New Street 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -31.873456060167 24.55181279259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang