Indien jy Groen Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groen Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groen Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Green Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groen Kalahari akkommodasie
Bladsy 2 - 142 lekke plekke om te bly
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n p...
Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge ...
Lake Grappa Guest Farm voorsien rus vir die liggaam en gees in 'n stukkie ongerepte paradys. Hierdie gasteplaas sku...
The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers....
BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, ...
1150 on Bain is 'n bekoorlike selfsorg-eenhede in Keimoes, 'n prentjiemooi dorp in die Noord-Kaap. Die dorp spog me...
Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel ...
Bet-El is 'n lieflike en gerieflike gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in Upington geleë is. Die gastehuis bied ver...
Cana Lodge is in Upington geleë, omring deur wingerde in die hartjie van die groen Kalahari. Dit bied vakansiegange...
Desert Palace Hotel is 'n 3-ster-hotel en is in die hartjie van die Kalahari by die Upington Gholfbaan, 7 km vanaf...