Dargle Campsite
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tanglewood, Impendle-weg, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dargle Campsite is in Dargle, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek van die stadsgedruis.
Hierdie kampeerterrein is onder skadubome en geskik vir tente, karavane of motorwoonwaens. Daar is ook 'n waterkraan en die kampeerplek het 'n ablusieblok met 'n wamrwaterstort, wasbak en 'n toilet.
'n Boma en 'n braai-area is beskikbaar.
Die kampeerterrein is ideaal vir natuurentoesiaste sowel as gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Tanglewood, Impendle-weg, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Dargle Balgowan Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tanglewood, Impendle-weg, Daegle, 3265, KwaZulu-Natal