Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersvlei Estate

Gastehuis
Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 8 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muldersvlei Estate bied jou net die beste as dit by plaasstyl-gerief en ontspanning kom. Dié plaasgastehuis is 'n geskiedkundige gebou van 200
jaar oud en is pragtig opgeknap om sy ouwêreldse karakter te behou. Muldersvlei is ideaal geleë in die hartjie van die Wynlande, net 15 minute van Stellenbosch, Paarl en Durbanville af.

Daar is 4 gesin-suites met slaapplek vir 4 en 2 en suite-dubbelkamers. Die gesin-suites is verdeel in 2 slaapareas met 'n sitarea. Die en suite-dubbelkamers het elk 'n groot vuurherd wat bydra tot die romantiese atmosfeer of kersligetes. Al die kamers het en suite-badkamer en is
toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers en verwarmers, haardroërs en 'n yskassie.

'n Heilsame ontbyt word voorgesit in die eetkamer met 'n kaggel, of al fresco onder die wingerdbedekte-terras wat uitkyk oor die golwende grasperk met vee wat wei en die berge in die verte.

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 78 resensies vir Muldersvlei Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Muldersvlei Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA334432657828109409c4bca3dd54aa7b036541bbfe156fa5d4eaf272ec206c8a8ec3f914a43ef5117e3720e8a90151cce618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Elsenburg Road Muldersvlei 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.817356 18.831226
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem