Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shumbalala Game Lodge

Wildsplaas
Superieure Suites
Vanaf
Vanaf R31 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad, met 'n deur na 'n privaat buitestort; badkamerjaponne sal voorsien word. Elke suite spog met 'n kaggel, 'n sitarea en 'n privaat dek met sitplek. Verder is daar lugversorging, 'n waaier, muskietnet, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, skeerproppe, 'n haardroër, 'n telefoon en ander luukshede.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alles is ingesluit: Etes Sekere drankies tydens wildritte 2 wildritte

Huisreëls

Tariewe en voorwaardes is onderhewig aan verandering, maar bevestigde besprekings sal altyd nagekom word. Enige veranderinge sal vooraf kommunikeer word.
Aangesien gaste 'n privaat Groot 5-reservaat besoek met inherente gevaar van wilde diere, moet alle gaste 'n vrywaringsvorm teken met aankoms.
Besprekings word bevestig met 'n deposito van 25% wat binne 14 dae na die bespreking betaal is.
Die res van die tarief moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidential Suite
Vanaf
Vanaf R39 960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Presidential Suite is 'n privaat villa met slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n butler-kombuis en 'n privaat eet- en leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n aparte bad met 'n deur wat lei na 'n privaat buitestort. Badkamerjaponne sal voorsien word. Die leefarea van hierdie suite lei na 'n privaat dek met 'n plonspoel wat 'n uitdsig oor die reservaat het. Gaste kan kies om by die hoof-eetarea of in hul privaat villa te eet.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Alles is ingesluit: Etes Sekere drankies tydens wildritte 2 wildritte

Huisreëls

Tariewe en voorwaardes is onderhewig aan verandering, maar bevestigde besprekings sal altyd nagekom word. Enige veranderinge sal vooraf kommunikeer word.
Aangesien gaste 'n privaat Groot 5-reservaat besoek met inherente gevaar van wilde diere, moet alle gaste 'n vrywaringsvorm teken met aankoms.
Besprekings word bevestig met 'n deposito van 25% wat binne 14 dae na die bespreking betaal is.
Die res van die tarief moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R31 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thornybush Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 2128, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9596c62520efcbb83781dc2f9d63f5235b9c02e7831bbdde409231e9591e7b0d979036d916988b6ca49e10e16c2c0749ae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R31 950 per nag, vir 2 mense Thornybush Private Game Reserve Hoedspruit 2128 Limpopo 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -24.452125 31.169943
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem