Indien jy Breedekloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Breedekloof.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Breedekloof Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Breedekloof accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Breedekloof akkommodasie
Bladsy 4 - 35 lekke plekke om te bly
Bosjes Herehuis is in die Breedekloofvallei geleë en word deur die Waaihoek- en Slanghoekberge omring. Dit is die p...
Kingsbury Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis wat 'n rustige toevlugsoord op 'n plaas aan die voorheuwels van di...
By River Edge is jy omring deur berge, wingerde, fynbos vol klein wild en die Breederivier op sy drumpel. Hierdie p...
Berghuis Mountain Hideaway is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n privaat natuurreservaat in Wolseley. Dis 'n ideale o...
Stay@Goudyn bied bekoorlike selfsorg- en kampeerverblyf ongeveer 3 km vanaf Rawsonville, 'n oulike plattelandse dor...
La Bri is in die Breedekloofvallei geleë, net 40 minute se ry van Kaapstad af langs die N1 en 10 minute van Worcest...
Damas is geleë tussen die prentjiemooi Brandwacht-vallei wingerde aan die voet van die manjifieke Brandwacht-berge....
Worcester the Karoo Guestroom - Ficus Rest bied gerieflike oornagverblyf naby die Worcester-bergreeks. Die eenheid ...
The Karoo Guestroom - Lemon Tree is 'n lieflike kamer vir 2 gaste in Worcester met 'n uitsig op die berge. Hierdie...
Summerhill is ideaal vir 'n gesinsnaweekwegbreek of 'n sakepersoon wat graag op die platteland wil wakker word. Dit...