Indien jy Calvinia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calvinia.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calvinia Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calvinia accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calvinia akkommodasie
Bladsy 3 - 25 lekke plekke om te bly
Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is b...
Die Hok Selfsorg en Kampering is die ideale toevlugsoord lekker in die Karoo kan ontsnap. Dit lê aan die buitewyke ...
Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers. Die gastehuis he...
Tontelbossie and Skaapbossie bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise in Calvinia. Die kothuise is op 'n woone...
Calvinia Lodge is in die Hantam-dorpie Calvinia tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gast...
Kalkgat Avontuur Plaas is net 7 km van Calvinia af in die Hantam-streek geleë en bied gaste die geleentheid om op '...
Downes Gasteplaas is op 'n plaas naby Calvinia en bied gehalte-oornagverblyf onderweg na verskeie bestemming of vir...
Namakwa Country Cottage is 'n knus kothuis op 'n plaas in die Hantamberge, 43 km vanaf Calvinia. Dit is 'n eksklusi...
Toekoms Farm Self-catering Accommodation is op 'n skaapplaas slegs 32 km vanaf Calvinia geleë, amper halfpad tussen...
Rietmondspoort is 'n lieflike gasteplaas in die Karoo en is net 50 km vanaf Calvinia. Hierdie gasteplaas bied 'n wy...
Welkom by die Calvinia akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Tankwa Karoo blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur... Lees meer