Indien jy Groot-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Groot-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Groot-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Great Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Groot-Karoo akkommodasie
Bladsy 5 - 250 lekke plekke om te bly
Abrahamskraal Guest Farm is 'n skaapboerdery langs die R353, net 18 km vanaf Leeu Gamka en 35 km vanaf Prins Albert...
Klein Riviertjie is 'n bekoorlike en rustieke selfsorgkothuis vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek ...
The Cottage is 'n pragtige en gerieflike erfeniskothuis in die historiese dorpie Prins Albert. Dit is 'n oorspronkl...
Kareebome Karoo Verblyf is op 'n vrugte- en wingerdplaas sowat 30 km buite Laingsburg geleë. Die plaas is op die oe...
Uitkyk House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n rustige plaas in die Waterkop-area aan die buitewyke van Prins Alb...
Garden Corner Guesthouse is 'n intieme gastehuis in 'n stil buurt in Beaufort-Wes geleë, 'n dorpie waar gaste opnuu...
Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oors...
Prickly Pear Boutique Guesthouse bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby klein winke...
Ta Mala's Cottages is in die skilderagtige Prins Albert, in die hartjie van die Karoo. Die hoofhuis is in 1860 gebo...
Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af. Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers...