Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
Bladsy 7 - 80 lekke plekke om te bly
Klein Geluk is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Kleinmond geleë is. Die huis spog met 'n pragtige berguitsi...
The White House is 'n selfsorghuis in die kusdorp Kleinmond in die Wes-Kaap. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of...
Sitari on Sea bied luukse selfsorgverblyf met uitsigte oor die Kleinmond Blouvlagstrand en op die omliggende berge....
Strandhuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis in Kleinmond. Die huis is ideaal vir...
Isa in Kleinmond is 'n vakansiehuis in die kusdorpie Kleinmond. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3...
Karinchen bied gerieflike selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 200 m van die rotsagtige strand af. Gaste kan tu...
The Wild Fig Guest House is 'n baie besonderse gastehuisie in die besonderse dorpie Kleinmond in die Wes-Kaap. Die ...
Dreaming Lodge bied selfsorgverblyf in Kleinmond en is net 210 m vanaf die see geleë. Die hoofhuis bied slaapplek ...
BydieC is in die dorpie Kleinmond aan die Suidkus van die Wes-Kaap geleë. Hierdie dorpie bied talle restaurante en ...
Kleinmond House is 'n huislike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond wat gerieflik gemeubileer is en stapafstand vanaf...