Indien jy Melkbosstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Melkbosstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Melkbosstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Melkbosstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Melkbosstrand akkommodasie
Bladsy 8 - 89 lekke plekke om te bly
KoebergINN is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat sowat 120 m vanaf die Melkbosstrand-seefront geleë is. Die eenheid...
Seagull's Nest is in Melkbosstrand geleë en bied gerieflike verblyf aan 7 gaste. Die huis beskik oor 4 slaapkamer...
Huisie By Die See is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die vissersdorpie Melkbosstrand en is net 80 m v...
Hilton Cove Beach House bied verblyf wat spog met 'n uitsig oor die see en op Tafelberg. Die verblyf is ideaal vir ...
Die kleinskaalse Atlantic Beach Hotel is in die rustige dorpie, Melkbosstrand geleë - die poort tot die Weskus. Dit...
Sweet Dreams Guesthouse is op Atlantic Beach in die kusdorpie Melkbosstrand geleë. Dié landgoed lê op 'n 18-putjie...
Windsong Cottage bied knus selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorp Van Ribeeckstrand wat reg langs die gewilde Mel...
Korhaan House is 'n bekoorlike huis wat in die kusdorpie Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand geleë is en is stapafsta...
Ocean Dream House is 'n weelderige vakansiehuis wat langs die kuslyn in Van Riebeeckstrand, Kaapstad, geleë is. Dié...
Sea & Salt bied verblyf in 2 kothuise op 'n woonerf in Duynefontein in Melkbosstrand. Hiér is ruim en gerieflike se...