Indien jy Mkhondo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mkhondo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkhondo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkhondo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mkhondo akkommodasie
Bladsy 6 - 26 lekke plekke om te bly
The Wakkerstroom Hotel is op die plein in die hartjie van die dorpie Wakkerstroom, Mpumalanga. Wakkerstroom is in '...
DeKotzenhof Guest House is in Wakkerstroom, die tweede oudste dorp in Mpumalanga en net 27 km van Volksrust af. D...
Rosemary Cottage is 'n rustieke kothuis op die eienaar se perseel in die hartjie van Wakkerstroom. Dié kothuis het ...
Heron's Haven is 'n pragtig gerestoureerde kothuis wat uit die laat 1800's dateer en spog met geelhoutbalke en 'n h...
Hierdie bekoorlike klein kothuis met 'n styl uit 'n spesifieke tydperk is in di ehartjie van Wakkerstroom op die ei...
Vlei House is 'n selfsorghuis op 'n groot perseel wat aan die Wakkerstroomvlei grens. Dis 'n losstaande dubbelverdi...
Bell Bottom Blues is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Wakkerstroom. Dit is ideaal vir 'n gesinsvaka...
Mahem House is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Wakkerstroom. Dié historiese huis is in 1890 gebou en bied liefl...
Malachite Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Wakkerstroom. Dit is naby die Wakkerstroom dorp...
Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom. Die huis beskik oor 3...