Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Parow Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parow Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parow Noord Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parow North accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Parow Noord akkommodasie

Bladsy 2 - 28 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)

The Psalmist is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Parow, Kaapstad en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dié ...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)

Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)

Kay's Sleep Inn is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Parow-Noord in Kaapstad. Hierdie eiendom is die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Lyronne Guest House is in 'n rustige woonbuurt in Parow-Noord in Kaapstad geleë. Die gastehuis is naby die N1 geleë...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Begeleide Wildritte as Ekstra
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Elsabees is sentraal geleë en bied gesellige verblyf naby die N1-snelweg in Parow-Noord. Daar is 4 selfsorg-eenhe...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)

42 on DF is in Parow-Noord geleë en bied gerieflike verblyf vir 'n enkelreisiger. Dis naby hospitale, 4 groot winke...

Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Parow North Self Catering Units bied selfsorg-akkommodasie in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)

Studio 16 bied selfsorgverblyf in 'n eenheid wat apart gehuur word met 'n privaat ingang. Dit is ideaal vir oornagv...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 4)

In Our Garden is in Parow-Noord, wat in die noordelike voorstede van Kaapstad, aan die voet van die Tygerbergheuwel...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

De Grendel Cape Accommodation, Cape Palms, is in Parow-Noord geleë. Dié gewilde, sentrale woonbuurt lê aan die voet...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 340
per nag (plek vir 8)

Smithland 4-Bedroom House is in Parow-Noord in die Noordelike Voorstede geleë en bied maklike toegang tot die N1-ho...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem