Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
Bladsy 4 - 48 lekke plekke om te bly
Orangegecko Cottage is in Phalaborwa, 'n dorp in Limpopo, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep...
Balule Bushveld Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat geleë en vorm deel van die groter Krugerwildtuin naby...
Bundox River Lodge bied 'n safari-tentavontuur met ongelooflike uitsigte. Dit is bo die Olifantsrivier in die verre...
Kakuli Vulture Cottage is in Phalaborwa, Limpopo, en bied 'n intieme wegbreek aan 'n paartjie of vriende wat rus en...
Antares Bush Camp and Safaris bied verblyf in 'n stil, afgeleë area in Phalaborwa. Dit is 32 km van die die naaste ...
Fish Eagle Guest Farm is in die Mopani-bosveld van Phalaborwa, ongeveer 10 km noord van die sakesentrum geleë. Dit ...
Lengau Lodge bied gerieflike verblyf in 'n klein, intieme lodge in die Grietjie Privaat Natuurreservaat in Phalabor...
Thula Private Lodge is in 'n privaat natuurreservaat aan die buitewyke van Phalaborwa. Die reservaat is binne makli...
Masorini Bush Lodge is 'n versteekte juweel in die buitewyke van Phalaborwa in Limpopo. Die lodge spog met 'n asemr...