Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 5 - 230 lekke plekke om te bly
The Syrene Sandton Boutique Hotel is 'n 4-ster boetiekhotel wat luukse, sakeverblyf bied. Dis ideaal vir gerieflike...
CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funks...
De Lone Hill Haven bied bekostigbare verblyf in 'n veilige en rustige omgewing. Dit is 'n veilige woonbuurt in Sand...
Craighall House Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-kothuis in Craighall naby Sandton en...
Hluhluwe - Sandton Hotel Apartments is in Sandton in Gauteng ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaan...
Kent Manor Guest Suites bied verblyf in privaat selfsorgsuites in 'n stil woonbuurt in Bryanston-Oos, Sandton. Die ...
72 on Nivea bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Douglasdale, Sandton. Dit is ideaal vir 'n gesins...
Sunninghill Sojourn is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word in Sunninghill in Johannesburg. Die gastehuis is ne...
Tiree B&B is 'n oase van luukse kalmte en stilte. Gaste kan kies of hulle bloot 'n privaat luukse blyplek wil hê en...
Cozy Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed, The Paddocks, in Dainfern Square, Sandton, en bi...