Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 6 - 231 lekke plekke om te bly
Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg...
Cozy Haven is 'n lieflike selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed, The Paddocks, in Dainfern Square, Sandton, en bi...
Mount Royal 32 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside, Sandton. Dit bied sakpasverblyf vir on...
MINT Hotel 84 on Katherine is in Katherine-straat, een van die hoofpaaie wat na Sandton lei. Die MINT Hotel is net ...
361 On Sunset is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat perfek is vir sakereisigers. Dit is in Lone Hill, Gauteng, en is...
Hierdie stylvolle selfsorg-tuinwoonstel bied rustige verblyf in 'n groot tuin met groot bome. Dié woonstel is op ...
Albatross bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Fourways, Gauteng, ideaal vir 'n gesinswegbreek. ...
Grosvenor Cottages is op 'n groot eiendom en beskik oor 7 privaat gastekothuise en ateljee-eenhede in die boomryke ...
Crawford Flatlet is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in Norscot, Johannesburg. Dit is ideaal vir sa...