Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 5 - 249 lekke plekke om te bly
Cape Creek Luxury Beach Cottage is op die veilige Langezandt-landgoed in Struisbaai geleë, 'n idilliese vakansiebes...
Bakgat Stay bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Die huis is oorkant die pad van die rotsagtige strandfr...
Driftwood is 'n pragtige selfsorgvilla met see-uitsigte in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n kuswegb...
Miss Lucy is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die gewilde Tides-kompleks in Struisbaai, slegs 250 m vanaf die strand...
Maramor Siesta Oornag Verblyf is 'n tweeslaapkamer-eenheid vir oornaggaste en bied verblyf by die see in 'n stil ar...
The Tides is 'n selfsorg-duplekshuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n kus...
Geelstert 9 is 'n knus selfsorgkothuis in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek aan...
Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek n...
Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, ...
De Oude Kraal bied knus selfsorgverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Struisbaai. Hierdie kothuis bied verblyf ...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer