Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Struisbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 250 lekke plekke om te bly
Suiderkruis is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Struisbaai, 210 m van die strand af. Die moderne woonste...
Cape Creek Luxury Beach Cottage is op die veilige Langezandt-landgoed in Struisbaai geleë, 'n idilliese vakansiebes...
The Tides 8 bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Struisbaai en het slaapplek...
Azzaria's is in die Langezandt Fishermen's Village geleë, ’n bekoorlike landgoed in Struisbaai wat maklik bereikbaa...
Bakgat Stay bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Die huis is oorkant die pad van die rotsagtige strandfr...
Seagulls Nest is in die hartjie van Struisbaai geleë en bied 3 selfsorgwoonstelle wat ideaal is vir gaste op soek n...
Marlyn 11 is in die rustige dorp Struisbaai geleë wat bekend is vir sy strooidak-visserskothuise en die pragtige, o...
9 on Main is ’n knus selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Struisbaai, net 800 m van die strand af. Die eenheid het ’n ...
Maramor Siesta Oornag Verblyf is 'n tweeslaapkamer-eenheid vir oornaggaste en bied verblyf by die see in 'n stil ar...
Miss Lucy is 'n lieflike selfsorg-eenheid in die gewilde Tides-kompleks in Struisbaai, slegs 250 m vanaf die strand...
Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam... Lees meer