Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Struisbaai
4.7/5
volgens 962 resensies

Lees regte resensies van Struisbaai van 962 geverifieerde gaste.

Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai akkommodasie

Bladsy 8 - 250 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 7)

Protea 38 is 'n selfsorghuis 750 m vanaf die strand in die kusdorp Struisbaai. Die huis is op dieselfde perseel as ...

Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Voëlkyk
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 7)

Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)

De Oude Kraal bied knus selfsorgverblyf aan ’n gesin of groep vriende in Struisbaai. Hierdie kothuis bied verblyf ...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 14)

Engel is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorpie, Struisbaai. Hierdie huis is 'n goeie keuse vir 'n gesinsvakansie aa...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)

Truter Straat 3 is 'n selfsorghuis in die gewilde dorpie Struisbaai en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinder...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)

The Tides is 'n selfsorg-duplekshuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n kus...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)

Seaside Place is 'n bekoorlike eenheid in Struisbaai op die eienaar se perseel met sy eie private ingang. Die eiend...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Gratis kansellasie
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Windvanger is 'n pragtige losstaande selfsorgwoonstel in Struisbaai. Dit is lekker naby verskeie winkels, restauran...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R2 925
per nag (plek vir 8)

Disa Lekka Plek is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 8 gaste in Struisbaai. Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 925
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 6)

Stompneus Slot 9 is 'n selfsorghuis in die kusdorp Struisbaai. Dié vakansiehuis is naby die strand en verskeie gewi...

Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Malaria-vrye streek
Braaiplek
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

48 on Main is in die kusdorp Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Die kamer is aan die voorka...

Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Selfsorg
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem