Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
Bladsy 7 - 98 lekke plekke om te bly
Sea Shack is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel net 'n entjie vanaf die strand wat op Atlantic Shores Estate i...
Villa on Maxi is 'n selfsorgvilla in die hartjie van die lieflike Port Owen Marina in Velddrif, Wes-Kaap. Dit bied ...
Moonflower is 'n knus selfsorg-tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Port Owen. Dit is ideaal...
Wonderzee Self-catering Penthouse is teen die Bergrivier, Port Owen-kaneel in Velddrif geleë, 146 km van Kaapstad a...
House on Maxi is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Port Owen Marina in Velddrif in die Wes-Kaap. Dit spog ...
Russell's on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel he...
Anesi is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Port Owen Marina in Velddrif bied. Die huis spog met...
8 Kingfisher Heads is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die oewer van die Bergrivier in Velddrif, 'n vi...
Granny Mac's is 'n selfsorg-gastehuis wat in Velddrif geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflik...
Langpouse Riverside Retreat is 'n bekoorlike huis langs die rivier in Velddrif wat ruim en gerieflike selfsorgverbl...