6 On Burger Street
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
6 On Burger Street is 'n gastekamer in die gasheer se huis in De Rust. Die gastekamer bied 'n gerieflike oornagstop waar gaste kan rus.
Die ruim, ligte en lugtige kamer bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en het 'n privaat ingang vanaf 'n groot stoep. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook gratis WiFi en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die swembad op die perseel. Die huis is naby die dorp se hoofstraat met al die restaurante, koffiewinkels en ouwêreldse winkels.
Die gashere woon saam met hul vriendelike honde en katte op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 134
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink 6 On Burger Street het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerstraat 6, De Rust, 6650, Wes-Kaap