Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Driftsands Sea Front 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Driftsands Sea View Flats is 50 m vanaf die seefront geleë en bied bekostigbare gesinsvakansies aan die kus. Dit is in Uvongo, 'n klein, rustige kusdorpie sowat 2 uur se ry van vanaf Durban, geleë en gaste kan die wonderlike besienswaardighede in die omgewing geniet.

Dié strandfrontwoonstel is in 'n kompleks en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die leefarea het 2 slaapbanke wat vir 2 kinders geskik is en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is met 'n losstaande stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Die sitarea het het 'n TV met DStv Premium bouquet.

Daar is 'n sprankelende swembad en talle braai-areas in die kompleks met 'n elektriese heining en 'n afstandbeheerde hek. ’n Sekuriteitswag patrolleer saans die kompleks.

Die verblyf is stapafstand vanaf talle restaurante en kroeë.

Driftsands is sentraal aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en is die ideale basis om die talle toeriste-aantrekkings vanaf te verken. Dit sluit in die wêreldbekende Oribi Gorge met die Wild 5-aktiwiteite, wat die hoogste kloofswaai in die wêreld insluit, en Lake Eland Wildreservaat met die hangbrug en 2 zipline-toere. Die Wild Coast Casino-oord en -gholfbaan met sy vele besienswaardighede, sluit die Wild Waves Waterpark in. Waterworld Cruises op die Umtamvunarivier is net 39 km ver. Die aktiewe vakansieganger kan tussen 8 gholfbane en talle stap- en fietsryroetes kies. Verder kan gaste op manjifieke strande sonbaai, stap en visvang.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 189

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colinstraat 79, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d566ded31c149b6441d7caa02e2a32feaaabce27f0c5bf2aef3ba005badcc676752c43ca87a7b6b42a3e007631d55489e9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 79 Colin Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.833493582624 30.396784615973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem