Aalkie's Dream
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mozambique-straat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 886R1 603 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Aalkie's Dream is ’n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf aan 5 gaste in Swellendam, ’n voorspoedige landboudorp in die Overberg-streek, bied.
Hierdie knus kothuis het ’n privaat ingang, 1 slaapkamer, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Daar is 2 enkelbeddens, waarvan 1 ’n uittrek-enkelbed is, in die oopplan-sitarea.
Die oopplan-kombuis is met ’n induksieplaat, ’n mikrogolfoond, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n toonbank.
Die kothuis het lugversorging en ’n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, en ’n werkstasie wat lei na ’n stoep wat ’n uitsig oor die braaigeriewe bied.
Swellendam bied ’n verskeidenheid aktiwiteite, soos bessiepluk, likeurproe en ’n verskeidenheid monumente en natuurreservate in en rondom die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Mozambique-straat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aalkie's Dream het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mozambique-straat 1, Swellendam, 6740, Wes-Kaap