Alamo Guest Farm
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 41, Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R10 500 per nag, vir 23 mense
Beskrywing
Alamo Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in Bela-Bela. Die plaashuis bestaan uit 2 huise wat saam bespreek word en geskik is vir 15 gaste. Dié gasteplaas is ideaal vir 'n groot familie of groep vriende.
Daar is 3 slaapkamers in elke huis. In die eerste huis het die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n waaier en daar is n ekstra badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die eerste huis het ook 'n groot sitkamer met 'n slaapbank, enkelbed, etenstafel en 'n kombuis wat ten volle toegerus is.
In die tweede huis het die eerste slaapkamer 2 driekwartbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het lugversorging en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis het ook 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis.
Verder is daar 'n swembad, pooltafel, 'n tafeltennisblad en 'n TV met Openview-kanale. 'n Jacuzzi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besienswaardighede in die area sluit wildreservate, Waterberg Zipline Adventures,
'n waterpretpark en gholfbane in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Plot 41, Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Alamo Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 41, Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom