Baobab Lane Lodge
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Genoa 56, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Baobab Lane Lodge is net langs die N11, naby die Groblersbrug-grens na Botswana, in die hartjie van die noordelike bosveld in Limpopo. Die lodge is bekend vir sy kremetart-oprit wat in 1933 geplant is.
Die lodge bied 4 kategorieë suites. Elkeen is stylvol en beskik oor 'n koning- of koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Die suites het gratis WiFi, braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en lugversorging (warm en koud).
Gaste kan by die 100 m²-grasdaklapa ontspan wat toegerus is met 'n groot yskas-vrieskas, gasstowe en 'n binnebraai-area. Die lapa het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die lapa is ideaal vir aandete-repetisies, groepsreisigers op 'n safari na en vanaf Botswana of sakegroepe wat in die omgewing reis.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas Genoa 56, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Baobab Lane Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Genoa 56, Tom Burke, 0621, Limpopo