Be My Guest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Kinny L - Apr 2024
Algehele gradering
Uit die boonste rakke!
Jeanine R - Apr 2024
Algehele gradering
Clean, quiet, beautiful, cosy, friendly hosts.
Elize R - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was baie gerieflik.
Be My Guest se terugvoer
Beste Elize, baie dankie vir jou ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Helena en Dave.
Be My Guest.
Alberton.
Jaco D - Mrt 2024
Algehele gradering
Cozy and pleasant.
Be My Guest se terugvoer
Baie dankie, Jaco. Dit was wonderlik om julle hier te hê. Beste groete. Helena by Be My Guest Alberton
Bertus S - Feb 2024
Algehele gradering
Die kamer was uiters netjies en skoon, baie keurig en gerieflik.
Michael J - Jan 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil omgewing.
Bertie C - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goeie ligging.
Malatji Frans M - Okt 2023
Algehele gradering
It was lovely and quiet.
Refiloe M - Sep 2023
Algehele gradering
Nice, cosy and warm stay.
Be My Guest se terugvoer
Dear Refiloe. Thank you for your support. It is Guest like you make it worth it to be there. Looking forward to seeing you again. Kind regards. Helena and Dave.
At Be My Guest. Alberton.
Lauren B - Sep 2023
Algehele gradering
Oulike plek, het dadelik tuis gevoel.
Be My Guest se terugvoer
Beste Lauren. Baie dankie vir julle ondersteuning ons wardeer dit opreg.
Groete Helena.
Be My Guest
Alberton.
Adri T - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig, netjies en baie tuis gevoel.
Be My Guest se terugvoer
Beste Adri. Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons wardeer dit opreg.
Groete Helena.
Be My Guest.
Alberton.
Sandy H - Jun 2023
Algehele gradering
Gasvryheid was ongelooflik! Alles wat nodig is vir 'n gemaklike kuier was in die kamer.
Be My Guest se terugvoer
Beste Sandy en Rob.
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons hier by Be My Guest waardeer dit opreg.
Salome L - Mei 2023
Algehele gradering
Very clean, owner very accommodating.
Be My Guest se terugvoer
Dear Salome, thank you for staying with us. Kind Regards. Helena. Be My Guest.
Ofentse N - Feb 2023
Algehele gradering
We had an amazing weekend.
Dirko V - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies.
Be My Guest se terugvoer
Beste Dirko, baie dankie.
Dit was n voorreg om jou hier by Be My Guest te verwelkom.
Ons wardeer dit opreg.
Groete,
Helena en Dave.
Solly S - Feb 2023
Algehele gradering
Gasvry en baie gerieflik.
Be My Guest se terugvoer
Beste Solly en Pauline,
Baie dankie.
Dit was n voorreg om jou hier by Be My Guest te huisves.
Groete,
Helena en Dave.
Coert V - Des 2022
Algehele gradering
Was heerlik!
Lizette D - Des 2022
Algehele gradering
Gasvry en verwelkomend.
Izelle G - Nov 2022
Algehele gradering
Very kind hostess and friendly environment.
Be My Guest se terugvoer
Beste Izelle, baie dankie vir jou ondersteuning. Dit was 'n groot plesier om jou as gas te gehad het. Nog maals dankie.
Groete, Helena
Frances L - Nov 2022
Algehele gradering
Voorwaar die pragtigste plek. Die mense is voorwaar mense mense. Jy voel voorwaarlik tuis.
Be My Guest se terugvoer
Dear Frances.
Thank you for your support and good review.
Kind Regards.
Helena.
Be My Guest.
Kagiso N - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect and peaceful.
Be My Guest se terugvoer
Dearest Kagiso,
Thank you.
You are welcome.
Kind Regards
Helena
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mopanie-laan 40, General Alberts Park, Alberton, 1449, Gauteng