Be Our Guest
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Be Our Guest bied bekostigbare selfsorgverblyf in Mbombela (Nelspruit). Dit is naby Mbombela (Nelspruit) Mediclinic en die Kruger Internasionale Lughawe, en die Krugerwildtuin is net 'n uur se ry hiervandaan.
Die verblyf bestaan uit 5 basiese selfsorg-eenhede met privaat ingang en stoepe. Die slaapkamers in elke eenheid het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en elke eenheid het 'n en suite-badkamer. Die eenhede is ingerig met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Addisionele geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
Besienswaardighede sluit Mbombela Stadion, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Sudwalagrotte, Emnotweni Casino en Sudwala Dinosauruspark in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 99
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Be Our Guest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bracelent-singel 12A, Sonheuwel 1, Nelspruit, 1201, Mpumalanga