Beach House Britannia Bay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Edwin F - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspannend!
Pierre D - Apr 2024
Algehele gradering
Ten sterkste aanbeveel.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie, Pierre, vir jou terugvoer. Waardeer dit opreg.
Ann H - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful location.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Thank you so much, Ann, for your review. It is much appreciated. I'm so glad you enjoyed your stay.
Veronique S - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing!
Marco P - Feb 2024
Algehele gradering
Great value on the beach.
Yolanda V - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties, onvergeetlik.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Yolanda, ek is so bly julle het dit geniet.
Sonita V - Jan 2024
Algehele gradering
All time favorite!
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Sonita vir jou wonderlike terugvoer. Altyd dankbaar as mense die huis geniet en lekker om die huis te deel met mense soos julle. Hoop om julle weer aan die Weakus te sien.
Melissa B - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, enjoyable stay on the West Coast.
Mariam A - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely.
Lucille S - Des 2023
Algehele gradering
The best location for making memories with loved ones.
Pierre R - Des 2023
Algehele gradering
Bitter lekker! Sal weer gaan.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Pierre, so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir positiewe kommentaar. Hoop om julle weer in die Weskus te sien.
Antoinette G - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlik by die see.
Frik M - Okt 2023
Algehele gradering
Beter sal jy nie maklik kry nie. Waarde vir geld en jy is reg op die see.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Frik vir die terugvoer. So bly julle het lekker gekuier by Beach House.
Theresa P - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was die aangenaamste en mees liefdevolle huis, ons as groep het dit baie geniet en alles was net lekker.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Theresa vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet om in die Beach House te bly. Hoop ons sien julle weer in die Weskus.
Ann H - Sep 2023
Algehele gradering
Absolute perfection.
Maxine W - Jul 2023
Algehele gradering
Great house, right on the beach.
Lees meerPeter V - Jul 2023
Algehele gradering
Blessed with great weather, steps from a magnificent beach. Fantastic winter weekend.
Michelle D - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect!
Sharon R - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and relaxing.
Carin C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Estie R - Apr 2023
Algehele gradering
Paasnaweek April 2023.
Lees meerNikki P - Feb 2023
Algehele gradering
Gorgeous setting and a beautiful home.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Nikki, so bly julle het die huis en omgewing geniet.
Dit is altyd lekker om terugvoering te kry.
Hoop julle kom kuier weer in die Weskus.
Theo D - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker strandhuis reg op die strand. Grootmense en kinders het almal dit baie geniet.
Michiel G - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik, sprokiesagtig, heerlik!
Charl R - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike vakansiehuis.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Charl, ek is dankbaar dat julle die huis geniet het. Hoop dat die Weskus so bietjie op julle gegroeie het.
Louise S - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging met baie spasie.
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Dankie Louise vir die review, so bly julle het die huis en ligging geniet. Kom kuier gerus weer aan die Weskus.
Mary-anne W - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful and relaxing.
Romy H - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful, family friendly.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
I am so glad you enjoyed your stay at the Beach House. Thank you for your review.
Jean S - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met ongelooflike ligging.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie ek waardeer die terugvoering en is so bly julle het die huis geniet. Dankie dat julle kom kuier het by die Weskus.
Linda T - Nov 2022
Algehele gradering
Loved being there, wonderful house and location.
Sonita V - Nov 2022
Algehele gradering
Jy gaan nie wil huis toe gaan nie!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Dit is so lekker om te hoor dat julle Britanniabaai geniet het. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Sandra V - Okt 2022
Algehele gradering
Was lekker naby die strand en die huis het alle benodighede wat jy nodig het.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Sandra. Sal die stof met skoonmakers opneem. Ons is in die proses om wi-fi te kry.
Gerlea Rochelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Seewegbreek.
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Ek is regtig jammer dat dit die geval is dat julle nie plek kry nie, maar dit is nie altyd dieselfde mense nie. Ongelukkig is dit nou maar die wat eerste bespreek wat voorkeur kry. Baie mense bespreek 'n jaar vooruit, juis omdat dit so moeilik is om seefront akkommodasie te kry.
Peter D - Okt 2022
Algehele gradering
Die beste kuier ervaring nog.
Jeanne D - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese naweek.
Andrew P - Jul 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike mooi plekkie met die mooiste uitsig.
Lucille S - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was bo my verwagting. Baie netjies, gerieflik en asemrowende ligging by die see. Ek sal enigeen aanbeveel om 'n vakansie te gaan hou. Eienaar was baie behulpsaam en skoonmakers vriendelik.
Charlene G - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Melody H - Apr 2022
Algehele gradering
Great location and facilities.
Ronel M - Apr 2022
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar oor julle verblyf by die Beach House. Dit word opreg waardeer.
Rosalé D - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ligging en pragtige huis!
Kerryn V - Mrt 2022
Algehele gradering
A fabulous weekend celebration.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Dankbaar vir jou positiewe terugvoer, en bly julle kon die tydjie geniet het. Hoop om julle weer te sien.
Hennie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Net die see wat druis, rustigheid, ongelooflike sonsondergange, lekker lekker lekker.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer oor die Beach House. Dit word opreg waardeer. So bly julle het julle tydjie daar geniet!
Nella P - Feb 2022
Algehele gradering
Magical stay!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer! So bly julle het die tydjie geniet. As mens eers jou voete in die Weskuswaters gesit het, is dit moeilik om nie verlief te raak op die Weskus nie. Hoop julle gaan nog sommer baie kom kuier.
Dalene D - Feb 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie, en is baie bly julle het die huis geniet, asook die uitsig.
Tarien S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, stil, pragtig en letterlik by die see.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer word baie waardeer. Vra omverskoning vir instandhouding, maar met die besetting van die huis is dit tans moeilik vir instandhoudingswerk, maar glo my ons sal beslis aandag gee sodra daar n opening is.
Wikkie B - Jan 2022
Algehele gradering
So lekker gekuier.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, en bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Ons hoop julle kom kuier weer aan die Weskus.
Clarese K - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was amazing, stukkie hemel op aarde.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Sooo bly julle het hierdie stukkie hemel op aarde geniet. Baie dankie vir die terugvoer en ek hoop almal se batterye is gelaai na n naweek aan die Weskus.
Amanda B - Jan 2022
Algehele gradering
‘n Droom.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie, Amanda, vir jou positiewe terugvoer. Ons strewe is om elkeen wat die Beach House besoek n egte Weskus gevoel te laat ervaar.
Corné V - Des 2021
Algehele gradering
Ons harte by die plek gelos.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is so bly julle het julle tydjie geniet by die Beach House. Dankie dat julle alles waardeer wat ons probeer doen by die huis om vir gaste n aangename ervaring te gee. Sien uit om julle weer te ontvang.
Kayleigh S - Des 2021
Algehele gradering
Gorgeous accommodation with views to die for!
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd bly as gaste die huis en uitsig geniet. Dit is een van die redes waarom ons besluit het om die huis met ander mense ook te deel. Weskus is net so mooi en vreedsaam.
Nicolette B - Nov 2021
Algehele gradering
Beach House was wonderlik.
Glenda I - Nov 2021
Algehele gradering
Spectacular!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons is bly julle het die huis geniet en die ligging. Sal beslis aandag aan die sleutel situasie gee.
Sonita V - Nov 2021
Algehele gradering
Mens rus net so lekker op Britanniabaai en hierdie huis maak alles net soveel beter!
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit regtig baie. Ons sal beslis aandag aan die lampies gee. Baie bly julle het die huis en die ligging geniet. Hoop julle kom kuier weer aan die Weskus.
Marilyn T - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderfully relaxing.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit, of dit positief of negatief is, maak dat ons net kan verbeter. Ongelukkig is ek as eienaar nie betrokke by die skoonmaak nie, en is ons uitgelewer aan die skoonmaakdienste. Alhoewel ek my bes probeer om standaarde te stel vir skoonmaak, aangesien 'n skoon huis vir my uiters belangrik is, en wil graag hê gaste moet weer kom kuier. Ongelukkig breek goed onverhoeds, maar ons sal altyd toesien dat dit dadelik herstel word om ongerief te verhoed.
Nicolette R - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing accommodation in a amazing location.
Tim S - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras met die eiendom, lekker leefhuis wat jou dadelik tuis laat voel!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons doel is om ons gaste die gevoel te gee van n Weskus wegbreek in n huis waar almal welkom voel en lekker tyd saam met familie en vriende kan spandeer.
Bryan S - Aug 2021
Algehele gradering
Was awesome. The owner has made a beautiful home.
Tania B - Jul 2021
Algehele gradering
Met die see op jou voorstoep, kan jy nie anders as om 'n asemrowende ervaring te hê nie!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Tania vir die terugvoer. So bly julle het die Dover stofie geniet.
Janette V - Mei 2021
Algehele gradering
We were told the house had an alarm.
Anel S - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike plek met perfekte uitsig en ligging!
Lees meerBeach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Anel vir die positiewe terugvoer. Baie bly julle het die stoep en die omgewing geniet.
Malcolm C - Apr 2021
Algehele gradering
Except for the mix up for the first night, a great house.
Riaan V - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige huis en omgewing. Goed toegerus.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. So bly julle het die huis en omgewing geniet, want ons streef daarna om dit vir mense onvergeetlik te maak.
Jenine D - Jan 2021
Algehele gradering
Asemrowend!
Philip J - Des 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek. Die ligging is fantasties en die huis is goed toegerus. Sal vir seker weer kom!
Rian G - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, waardeer dit baie. So bly julle het lekker gekuier in die Weskus.
Karien L - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en lekker ligging naby see
Christelle E - Sep 2020
Algehele gradering
Die naweek het gevoel soos 'n week weg met vakansie!
Zandra D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n asemrowende view.
Erik S - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker!
Yvonne M - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige tyd reg op die see, perfek!
Karin B - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging en besonder goed toegeruste huis wat 'n groot groep kan akkomodeer.
Lees meerCorne R - Des 2018
Algehele gradering
Perfect view. Clean, value for money.
Kelly B - Nov 2018
Algehele gradering
Fantastic, relaxing, perfect location.
Octavia D - Okt 2018
Algehele gradering
Only word says it all, perfect!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Slegs een woord sê dit alles: perfek!
Dit is die beste plek by verre. Omdat ek 'n tweejarige het,was ek baie kieskeurig oor blyplek, maar ek kon nie 'n beter keuse gemaak het nie. Dit is so ruim, genoeg ruimte vir kinders om te speel, geen skerp voorwerpe in of om huis nie, genoeg spasie om rond te beweeg, sodat ons kan ontspan en die kinders geniet hulleself sonder dat ons hulle hoef dop te hou. Buurt so lieflik, selfs vriendelike bure ontmoet, so ons het een van die beste tye gehad, en ons gaan volgende maand terug, so ek sal beslis die plek 'n 11/10 gee.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tina K - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastic location and very comfortable, well-equipped accommodation.
Heléne S - Sep 2018
Algehele gradering
Puik diens en ligging.
Charlene L - Sep 2018
Algehele gradering
Die verblyf was regtig lekker, nie een van die 14 gaste wou huis toe gaan nie, ons beplan alreeds ons volgende kuier by Beach House Brittannia Bay.
Lees meerJohann J - Jul 2018
Algehele gradering
'n Stukkie hemel by die see!
Lees meerChantal V - Mei 2018
Algehele gradering
Beautiful 7 bedroom house on the beach.
Jody K - Apr 2018
Algehele gradering
Peaceful and can't ask for more.
Mary-anne W - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful house right on the beach, couldn't ask for better.
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Pragtige huis met 'n asemrowende uitsig!
Anke G - Des 2017
Algehele gradering
Lieflik, netjies en rustig.
Douglas G - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging, spasie vir die hele gesin, niks te kort nie en veilig.
Jennie T - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Tina J - Feb 2017
Algehele gradering
Well appointed house for a family celebration.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed toegeruste huis vir 'n gesinsviering.
Ons het 'n heerlike tyd in die huis gehad met alles wat ons nodig gehad het en meer vir ons gesinsviering, van die 80ste versjaarsdagmeisie tot die jongste van 11 jaar, baie spesiaal.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Dear Tina,
We are so delighted that you chose to celebrate such a special occasion at our Beach House at the West Coast and we are glad to hear that your stay was a memorable one!! We look forward to welcoming you back to the Beach House in the near future.
Best regards,
Dirk & Belinda
Bettina H - Feb 2017
Algehele gradering
Absolutely beautiful home!
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Thank you, Bettina, for your feedback. We appreciate it, especially to ensure that we maintain a high quality of service. It is always nice to hear that our guests have enjoyed the West Coast.
Best regards,
Dirk & Belinda
Wilmien L - Nov 2016
Algehele gradering
Ongelooflik, fantastiese waarde vir geld.
Beach House Britannia Bay se terugvoer
Baie dankie Wilmien vir jou terugvoering, ons waardeer dit en dit help ons ook om kwaliteit diens lewering te verseker. Bly om te verneem dat julle die Weskus geniet het. Groete Dirk en Belinda
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rafniastraat 2, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom