Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bo Bakkies 1

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 57

Resensies 755

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Bo Bakkies 1
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein bietjie aandag kan mens sê ervaring drasties verbeter.

Eerste opslag nie goed nie. Vuil omgewing en voel onveilig. Papoeaatje met vrot aas net buite heining. Parkering op erf maar op straat. Baie mooi uitsig. Lekker braai plek. Binne die eenheid is dit netjies skoon en gerieflik. Lekker bed. Kaggel aanwins vir koue nagte. Voordeur is baie laag en mens is geneig om die hele tyd jou kop te stamp. Ons het lekker gebly. Agente moet net seker maak dat die vullis in die onmiddelike omgewing van die huisie skoon is as mens arriveer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuiertjie was uit en uit kos vir die siel en hart!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad met asemrowende uitsig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfred A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfred A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent sal verseker wees daar kom bly.

Baie lekker sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 067
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sampson-straat 8, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda751166e1e58ee7fd35fdeed2ee418d1419a14aa56d96e2436b2ab5a7adf8841d0842554cbdb12138e08f90cb694d218448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 067 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 8 Sampson Street Kliprug 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808796 17.887895
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem