Brooklands Place
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2024 tot 10 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooklands-laan 24, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 8
-
Vanaf
R795R716 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brooklands Place bied heerlike oornagverblyf met aparte ingange op die eienaar se eiendom in die hartjie van Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n sakereis.
Gaste kan tussen 2 ruim gastekamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, kies. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n koffiestasie met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel in. Gratis WiFi en 'n slim-TV is ook beskikbaar. Elke kamer het direkte toegang tot die swembad.
Alle gaste het toegang tot die lieflike swembadarea met sonstoele waar hulle die swembad kan geniet. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Brooklands-laan 24, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Brooklands Place het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brooklands-laan 24, Weybridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 8