Zhantique Airport Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zhantique Airport Guest House is ideaal in Boksburg naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe en alle geriewe geleë.
Verblyf word in 4 eenhede aangebied. Eenhede 1, 3 en 4 het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n platskerm-TV met Netflix en sekere DStv-kanale, asook toegang tot gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Skuifdeure maak oop op 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig.
Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is nog 2 dubbelslaapbanke in die oopplan-leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv en WiFi in.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Zhantique Airport Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boksburg-Wes Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ross-straat 2B, Boksburg-Wes, Boksburg, 1459, Gauteng