Cyara
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Guy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jacqueline S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het die drie dae en nagte baie, baie geniet - was heerlik!
Cyara se terugvoer
Dankie Jacqueline en die twee jong dames. Dit was uiters aangenaam om julle hier te kon akkommodeer. Dit sal 'n vreugde wees om julle weer hier te laat uitspan. Voorspoed.
Gerda V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek naweek! Guy en Alta was uiters gasvry.
Cyara se terugvoer
Dankie Gerda & Rian. Ons is dol oor gesinne wat hier kuier. Julle, julle kinders, én Peanut was ideale gaste en het Cyara gelaat soos julle dit ontvang het... netjies. Dankie! Seën vir julle en ons maak weer op 'n dag so.
Bervanee N - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing, peaceful, blissful and relaxed.
Lees meerCyara se terugvoer
Thank you, Bervanee. We just love having families and you, Pop, and the two kids were great guests. We really hope you'll be visiting again soon. Keep well, Cyara.
Lukas K - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, goed toegeruste en groot eenheid!
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie, Lukas. Dat julle Cyara kon geniet, is ons voorreg. Ons hoop ons paaie kruis DV weer op 'n dag. Groete.
Tegwyn F - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Cyara se terugvoer
Great having you, Lionell, for the stay at Cyara. Blessings for the year ahead.
Sebastiaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, ongelooflike uitsig, gasvrye eienaars.
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie Sebastiaan. Jy het 'n pragtige gesin en dit was baie lekker om julle hier by Cyara te kon akkomodeer. Ons sien uit dat julle weer so maak. Sterkte vir die jaar voorhande. Mooi leer.
Guy & Alta
Heinrich B - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Cyara se terugvoer
Dankie Heinrich. Jy en Chantelle het 'n pragtige gesin en ons is bly julle het Cyara geniet.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Quirky family home.
Cyara se terugvoer
Thanks Michelle. Great having you and yours here at Cyara. Best of everything as the year folds up. Kind regards. CYARA
Ellen E - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike en gemaklike woning met 'n pragtige uitsig.
Cyara se terugvoer
Baie dankie vir jou "review" Ellen,
Dit was lekker om julle as gesin saam met Ouma hier te kon ontvang. Ons hoop dat die jaar vir julle mooi sal uit- en afloop.
Hopelik sien ons gou weer.
Vriendelike CYARA-groete
Guy & Alta
Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Was ongelooflik! Eienaars was warm, gemoedelik en baie vriendelik. Sal vir seker weer binnekort besoek.
Bertus B - Jul 2023
Algehele gradering
Beste ontspanning
Cyara se terugvoer
Dagse Marius,
Dankie. Was lekker om julle en die grootmense hier te kon akkomodeer. Bly julle kon bietjie stoom afblaas en net ontspan. Sterte vir jou daar in Sierra leone en voorspoed vir die jaar vorentoe. Hoop ons sien gou-gou weer. Groete vir vroulief en Jasmyn.
Annelia D - Jul 2023
Algehele gradering
Warm atmosfeer en baie ekstras met die wonderlikste uitsig.
Johan F - Jul 2023
Algehele gradering
Presies wat ek wou hê.
Cyara se terugvoer
Dankie Johnny,
Dit was 'n plesier om jou en die dogters hier te kon ontvang.
Hoop ons sien gou weer. Sterkte vir die res van die jaar en
sukses vir die jongmense met die skoolwerk.
Robyn O - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxation with a view.
Cyara se terugvoer
Thanks Robyn. You and your lovely family were the perfect guests for Cyara. We love families. Do keep well and warm and kindest regards to Jason and special hugs for Julianna and Juan. Hope to see you again soon.
Hayley K - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Chantel L - Mei 2023
Algehele gradering
Amazing hosts and beautiful home.
Renee F - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful location. Views were spectacular.
Cyara se terugvoer
Thank you, Renee and the boys,
It was lovely having you folks here.
Hope to see you again soon.
Blessing for the rest of 2023.
Guy & Alta,
CYARA
Maajidah H - Mrt 2023
Algehele gradering
Nature and rest at its best.
Aletta S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Cyara se terugvoer
Baie dankie Alet en jou drie kollegas,
Was lekker om julle hier te kon akkomodeer en julle waardering vir ons pragtige omgewing waar te neem.
Hopelik maak ons gou weer so.
Voorspoed en groete vir die ander drie dames.
Sanet H - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename en rustige naweek.
Cyara se terugvoer
Dankie vir die terugvoering.
Was lekker om jou en jou gesin hier te kon hê. Julle was stil soos muise en pure pret om te ontmoet.
Junita E - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, vredevol!
Cyara se terugvoer
Baie dankie Junita.
Ons is dankbaar jy en Susan kon die rus vind waarna julle uitgesien het.
Sterkte vir 2023 met julle werk.
Isabel W - Apr 2022
Algehele gradering
Was heerlik, rustig. Mooi uitsig (natuur en see).
Jennifer V - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet and very pleasant.
Desmond K - Mrt 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay and the proximity to the sea is wonderful. The house is well equiped with all the necessities.
Cecile A - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was hemels en die gasheer en -vrou, oom Guy en tannie Alta, is baie vriendelik.
Cyara se terugvoer
Dankie Cecile en Warren met julle vriende - lekker om julle hier te kon hê. Sien uit na julle volgende kuier.
Mooi loop.
Henk C - Mrt 2022
Algehele gradering
Topklas-verblyf, 'n lieflike plek besit deur lieflike mense.
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie Henk en kie - julle is nou al ou vriende en dit is elke keer lekker om julle hier te mag ontvang.
Ons sien uit na julle volgende besoek. Mooi loop.
Peter G - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing location.
Lees meerCyara se terugvoer
Thank you Peter and family. Pleasing to hear that you discovered what we had in mind with Cyara. Happy that you enjoyed your visit and made the best of the immediate environment.
Look forward to having you back soo. Keep well.
Eden N - Feb 2022
Algehele gradering
Die plek was ongelooflik, ons het dit baie geniet.
Cyara se terugvoer
Dankie Eden,
Was lekker om julle drie hier te kon akkomodeer.
Ons plek netjies gelaat, hiervoor ook dankie!
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Mooi jaar vorentoe.
Cyara
Virgil S - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie, met verskeie geriewe wat baie naby is en Guy en Alta het ons baie welkom laat voel.
Ian B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike ervaring.
Hein O - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek, alles is daar wat jy soek, sal definitief weer gaan.
Cyara se terugvoer
Dankie Hein,
Heerlik om julle hier te kon akkomodeer en baie bly julle het lekker gekuier.
Ons maak weer so.
Geseënde jaar eind en feestyd vir jou en jou family.
Geniet!
Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, die ligging is fantasties, mooi uitsig.
Veronica P - Okt 2021
Algehele gradering
Our stay at Cyara was just awesome and so relaxing.
Lees meerMariana V - Okt 2021
Algehele gradering
Ontspan heerlik met binnehuisbraai terwyl dit reën buite!
Wanda W - Aug 2021
Algehele gradering
Lovely homely stay with sea views.
Henk C - Mei 2021
Algehele gradering
What a fantastic, homely, magnificently located home.
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie Henk, was regtig lekker om jou, die drie kleingoed, Pricilla, en die woef hier te kon akkommodeer. Dankie dat julle ons plek so netjies gelaat het. Ons sien werklik uit na weer siens. Seën vir die res van die jaar en mooi en gesond bly.
Michael H - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Gregg B - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing and very comfortable.
Cyara se terugvoer
Hi Greg and Anneke,
Great having you here. We try to have most basic equipment on hand for our guests but this is still a self catering establishment so giving us a call before you drive out here to ensure you have what you need is always a good idea. Hope to see you both again sometime. Keep up the good education work. Regards. Guy & Alta
Eileen A - Apr 2021
Algehele gradering
Value for money and very safe.
Cyara se terugvoer
Greetings Eileen. You bunch of ladies were a real treat and we admire the inspiring loving relationship between family members. Looking forward to having you here again some time. Keep safe and enjoy!
Nicole D - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike naweek in wonderlike Cyara huis
Lees meerCyara se terugvoer
Baie dankie Nicole, dit was 'n voorreg om sulke rustige gaste te kon akkommodeer. Seën vir die res van die jaar en laat gerus weet as DV die Augustus verrassing vir Carina-hulle gearriveer het. Groetnis, Guy en Alta.
Ansunette H - Apr 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker naweek!
Cyara se terugvoer
Groete-sê Ansunette,
Heerlik om julle en die troetels hier te kon akkomodeer.
Seënwense vir die res van 2021 en hopelik sien ons binnekort
weer.
Guy & Alta Roberts
Liana D - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte naweek. See, son, berge!
Lees meerMarena S - Mrt 2021
Algehele gradering
Disappointed.
Cyara se terugvoer
Good day MS Stanford,
We regret your negative experience of the R44 [officially the most beautiful drive in the world] with curfew and reduced traffic during the evenings considered, but take it that the rest of your visit was quite in order as you do not mention the rest of our amenities at all. We hope you will reconsider and look forward to having you here again some time. Do keep well.
Danielle G - Mrt 2021
Algehele gradering
Absolutely perfect.
Cyara se terugvoer
Thank you, Danielle, kindness appreciated. We enjoyed having you and your parents here. Regards to Leonard and Tanya. Looking forward to welcoming you to Cyara again.
Lex K - Des 2020
Algehele gradering
Very pleasant and centrally located.
Lee-anne E - Okt 2020
Algehele gradering
Serene, relaxing, peaceful, quality time
Cyara se terugvoer
Thank you, Lee-Anne. It was our privilege to have had you here for a few days. Our guest's comfort and restive stay is our main aim and it gives us pleasure to hear that you have had exactly that. God's blessings for the rest of this year and good health and happiness, till we meet again.
Guy & Alta
Pieter C - Aug 2020
Algehele gradering
Dubbelbevoorreg.
Cyara se terugvoer
Great having you folks here Pieter and Henriett.
You and Shane and Luellah were super guests and we look forward to having you back in Betty's.
God bless.
David O - Aug 2020
Algehele gradering
Magnificent home away from home cuddled against the mountain with majestical views. Definitely a regular getaway spot for us.
Marié B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring: Uitsig, privaatheid en gasvryheid!
Candice J - Nov 2019
Algehele gradering
A remarkable place for peace of mind.
Michelle V - Nov 2019
Algehele gradering
Lieflike verblyf en uitsig.
Dorothy V - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful place. Very safe and secure. Owners the best people to meet.
Celeste F - Sep 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tuis weg van die huis af.
'n Warm, gesinshuis met genoeg ruimte vir kinders om vry te wees. Die eienaars was ook baie behulpsaam en tegemoetkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Megan S - Jun 2019
Algehele gradering
A beautiful home situated on a picturesque location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Pragtige huis op 'n skilderagtige plek.
Ons het 'n lieflike verblyf by Cyara gehad. Alles wat jy nodig het tydens 'n vakansieverblyf was voorsien en Guy en Alta was altyd behulpsaam. Die huis is pragtig met 'n pragtige uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anthea G - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was die moeite werd.
Cyara se terugvoer
Dankie F & A saam met Ouma en Roland. Hoop ons sien gou weer.
Hester V - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvrye mense en skoon plek.
Melinda T - Mrt 2019
Algehele gradering
Sal weer gaan kuier.
Bennita K - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Steyn R - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en baie rustige atmosfeer.
Anmi D - Jan 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese vakansie plek.
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie Anmi, Waardeer, maar julle hier oor die groot dae was sommer groot lekker.
Ons sien besonder daarna uit om julle weer hier te mag ontvang. Seën vir 2019 in hompe.
CYARA-groete.
Suzette S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties! Baie dankie Guy en Alta.
Louisa V - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld in 'n mooi omgewing.
Lees meerBelinda W - Sep 2018
Algehele gradering
Gelukkig.
Cyara se terugvoer
Dankie Belinda. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om jou en jou mense spoedig weer hier te mag ontvang. Mooi jaareind vir julle.
Frikkie C - Sep 2018
Algehele gradering
Kort, maar onvergeetlik.
Cyara se terugvoer
Groete Frikkie en kie
Dankie vir die resensie, ons kyk reeds uit vir julle volgende kuier en dan sal ons kleine Charlotte se gratis ekstra kuier inkry.
Mooi jaar vir julle as gesin verder.
Guy en Alta Roberts
Cyara
Amanda B - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker kuier en die plek is asemrowend mooi.
Cyara se terugvoer
Dankie Amanda. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Mooi bly
Pieter V - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Bentley R - Aug 2018
Algehele gradering
Perfect.
Janet S - Jul 2018
Algehele gradering
Gasvrye verblyf met byna alles wat jy nodig het.
Noel S - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Fantasmagories.
Cyara se terugvoer
Beste Noel,
Dit was sommer lekker om julle hier te kon akkomodeer. Julle was model gaste wat soveel begrip gehad het toe Eskom ons almal by herhaling oor die naweek in die steek gelaat het met hul stakings. Julle het die gas-alternatiewe vir kook en ligte wat ons voorsien het met grasie aanvaar en letterlik die beste daarvan gemaak. Julle sal altyd welkom wees hier by Cyara.
Sukses vir die res van 2018!
Vanda P - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustig en ontspannend!
Sunita D - Feb 2018
Algehele gradering
Huis met lieflike uitsig.
Muhammad I - Feb 2018
Algehele gradering
The venue and service was out of this world.
Izelle F - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerMirna P - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerDesireé D - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike huislike verblyf met alles wat 'n mens benodig.
Cyara se terugvoer
Dankie Desireé.
Dit was regtig lekker om julle hier te ontvang. Dankie vir die vriendelike briefie wat jy gelaat het.
Hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Guy en Alta
Minette L - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig en vriendelike ontvangs!
Cyara se terugvoer
Dankie Minette,
Dit is "super" gaste soos jy en jou moeder wat die gasvryheidsbedryf eer aandoen en die insette van gashere ryklik beloon.
Ons sien reeds uit na 'n volgende keer.
Seënwense
Henriette B - Jul 2017
Algehele gradering
Perfekte wegbreek uit die stad.
Cyara se terugvoer
Baie dankie Henriette.
Ons is geseënd om gaste soos julle te mag akkommodeer.
Sien julle gou-gou weer.
Groete vir Raymond, grootleeu, Ouma Byl en die Malteser wat julle perfek bestuur het.
Dankie
Guy en Alta
Nicole H - Jun 2017
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Lees meerCyara se terugvoer
Dankie Nicole. Dit was bloot lekker om jou en jou geliefdes hier te ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer. Sterkte vir die volgende skof van 2017.
Cyara
Louisa N - Apr 2017
Algehele gradering
'n Ware rusplek, goeie ligging voor see-uitsig agter die berg, tuin is pragtig en die huis gerieflik.
Cyara se terugvoer
Hi Elize and Kie,
Dankie vir julle vriendelike review, waardeer! Dit was lekker om julle hier te hê. Baie sterkte vir die res van die jaar se bedrywighede - seënwense vir Michael en in besonder vir Brandon en Jentze.
Vriendelike groete,
Guy & Alta Roberts
Elize R - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Mari V - Apr 2017
Algehele gradering
Die beste van twee wêrelde.
Ockert S - Apr 2017
Algehele gradering
Asemrowende uitsigte oor die see en berge.
Jene B - Apr 2017
Algehele gradering
Die beste.
Wilma H - Feb 2017
Algehele gradering
Cyara is 'n wonderlike huis in 'n wonderskone plek!
Lees meerDanelle G - Des 2016
Algehele gradering
Baie rustig en privaat ... perfek vir afskakeltyd vanaf die stad.
Cyara se terugvoer
Hallo Danelle,
Baie dankie vir julle vriendelike "review" van Cyara.
Julle was model-gaste!
Ons sal julle baie graag weer hier wou ontvang.
Seën Dv vir die jaar vorentoe.
Guy & Alta
Danie S - Des 2016
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Morne V - Okt 2016
Algehele gradering
Die eienaars is great mense, ons het vreeslik lekker gebly.
Tyrone F - Sep 2016
Algehele gradering
What a wonderful peaceful stay it was.
Lees meerNatasha V - Aug 2016
Algehele gradering
Welkom, warm en gasvrye verblyf met pragtige uitsig.
Cyara se terugvoer
Dankie Natasha and Elize,
Dit was lekker om julle twee susters hier te mag ontvang het en ons sien daarna uit om 'n herbesoek te akkomodeer, dalk saam met die res van julle gesinne.
Sterkte vir die res van die jaar vir julle en julle mensies.
Vriendelike groete,
Guy and Alta
Shane M - Aug 2016
Algehele gradering
Relaxing weekend
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspanne naweek.
Lekker plek met ongelooflike uitsigte. Guy en Alta was baie akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bronwyn F - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese wegbreek-plek.
Tania E - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was 'n onvergeetlike naweek met baie foto's.
Johnny D - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik verblyf met pragtige see-uitsig en atmosfeer.
Cyara se terugvoer
Thanks Johnny en Odelia,
Was baie lekker om julle hier te kon gehad het. Dankie dat julle
CYARA vir ons netjies gelaat het. Julle kids is pragtig opgevoed
en gedissiplineerd. Well done!
Baie groete
Guy & Alta
Leone A - Mei 2016
Algehele gradering
Lovely, relaxing weekend in Betty's Bay.
Lees meerCyara se terugvoer
Thanks Leone,
It was great having you and your cousins here. We admire your family spirit and the annual getting together and sharing.
Cyara will allways welcome you back in the same spirit. Looking forward to having you here again.
Have a successfull second half of the year - love to all.
Guy & Alta
Ingre D - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Berenice P - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Lees meerJohnny S - Jan 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Cyara se terugvoer
Beste Jonelle, Johnny en gesin,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Julle was model-gaste en ons sien uit na 'n terugkeer besoek. Ons hoop die jaar verloop vir julle baie suksesvol.
Vriendelike groete,
Guy en Alta Roberts
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 3099, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom