Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dreams

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervissingel 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 380 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Dreams is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in a doodloopstraat in die hartjie van Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groot groep vriende op soek na 'n kuswegbreek ver van die gedruis van die stad.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n solderarea. Drie van die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die solderarea. Twee van die badkamers het elkeen 'n stort en die derde badkamer het 'n bad en stort.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het ook binnebraaigeriewe en in die agtertuin is daar 'n sonnige stoep met ingeboude braaigeriewe waar gaste gehaltetyd saam kan deurbring. Die verblyf is net 300 m van die strand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leervissingel 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervissingel 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54e8cc2aecb620642c8d8a8e54d7f6e8d424f77cef6fb2f26b2098c860e0112438366eaae6492e7a52c173ce7337978c9b11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380 per nag (plek vir 9) 12 Leervis Singel Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8056388 20.0556442
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem