Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tersia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lisa V - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig, afgesonderd, baie mooi.
Jordan A - Mei 2024
Algehele gradering
Very quiet and beautiful.
Cobus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige plaas atmosfeer met uitstekende ligging teen die Langeberg!
Martonè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier op Eenuurkop. 'n Stukkie hemel waarin ons kon deel.
Dayna-gay F - Feb 2024
Algehele gradering
Incredible views, well-equipped cottage and wonderful hosts!
Suzanne S - Jan 2024
Algehele gradering
Ons beplan reeds ons volgende kuier by die skilderagtig huisie en omgewing.
Alan D - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable!
Francois V - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil, beautiful, restful and safe.
Nicole R - Okt 2023
Algehele gradering
A little piece of heaven.
Beverly R - Sep 2023
Algehele gradering
Lovely stay in beautiful surroundings.
Camilla S - Sep 2023
Algehele gradering
Magical hidden gem.
Lees meerCharlene O - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Madri M - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige, prentjiemooi plaaskuier.
Lees meerMagda V - Mei 2023
Algehele gradering
Salige stilte op 'n pragtige plaas.
Pieter D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekke plek en rustig.
Etienne G - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful setting and friendly people.
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasrus.
Lees meerAndrew S - Apr 2023
Algehele gradering
The perfect place to unwind.
Terri I - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful country retreat.
Lees meerCecile L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly op 'n pragtige plaas.
Anton V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in Swellendam.
Daniel G - Mrt 2023
Algehele gradering
Swellendam is beautiful, and Eenuurkop is a comfortable base to view the area.
Susara S - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, gemaklik, kwaliteit en vriendelikheid.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie Susara.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike Eenuurkop groete,
Tersia en Jeremy Purén
Debbie D - Jan 2023
Algehele gradering
Cottage on stunning farm at the foot of Eenuurkop.
Francois B - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Ons "go to"-plek wanneer ons Swellendam en omgewing besoek.
Francois V - Jan 2023
Algehele gradering
A Special Place.
Ernst P - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om te bly.
Gerhard O - Des 2022
Algehele gradering
Lieflike plaasomgewing met vriendelike eienaars.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Was lekker om julle weer as gaste te ontvang. Bly Eenuurkop was weer julle keuse vir 'n wegbreek. Eenuurkop groete,
Tersia
Charl V - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige plaas waar 'n mens veilig kan ontspan, uitstekende waarde vir geld.
Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Indrukwekkend en top gehalte.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Sjoe Sandra, baie dankie. Mooi loop tot 'n volgende keer.
Eenuurkop groete
Tersia en Jeremy Purén
Vic B - Nov 2022
Algehele gradering
Sekerlik een van die mooiste plase in die land. Ons sal weer wil gaan.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
So lekker om ons mooi Eenuurkop met ons gaste te deel. Dankie vir die mooi woorde gee n mens krag om net nog mooier te maak. Vriendelike groete, Tersia.
Marius L - Nov 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde!
Ria S - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon.
Lees meerEenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie Ria. Bly ons kon ons mooi Eenuurkop met julle deel.
Kom kuier weer.
Eenuurkop groete
Tersia en Jeremy Purén
Tim W - Okt 2022
Algehele gradering
Stunning location, lovely host, clean well equipped and tasteful cottage.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie Tim. Eenuurkop sal bly wees as jul weer kom.
Danie P - Aug 2022
Algehele gradering
Eenuurkop - een honderd persent.
Gerhard O - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing, uitstekende fasiliteite en baie gasvrye eienaars.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie, kom kuier weer.
Eenuurkop groete
Tersia en Jeremy
Francois R - Mei 2022
Algehele gradering
Die omgewing is ongelooflik mooi. Die akkommodasie spesiaal.
Bronwen B - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik!
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie baie, goed om te hoor.
Vriendelike Eenuurkop-groete
Tersia
Gerda L - Mei 2022
Algehele gradering
Eenuurkop se egtheid en skoonheid het ons almal wat besoek het se harte gesteel.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie. Kom kuier weer.
Eenuurkop-groete
Tersia en Jeremy.
Adele M - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely and tranquil.
Michaela B - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxing.
Kerry S - Apr 2022
Algehele gradering
Gorgeous stay, just what we needed.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie!! Kom weer ! Dink net hoe jul baba die plaasdiere oor n maar maande van nou sal geniet.
Mooi looo tot n volgende keer.
Eenuurkop groete
Tersia
Judith D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, verfrissend, kos vir die siel en goeie waarde vir geld!
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie. Julle raak sien van werk wat in die mooi ingegaan het, gee ons lus en krag om Eenuurkop mooi te hou.
Kom kuier weer.
Annemarie P - Mrt 2022
Algehele gradering
So rustig en ontspannend.
Lizel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Jeremy V - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely farm breakaway.
Danie S - Jan 2022
Algehele gradering
Een van die mooiste plase in ons land!
Lise G - Des 2021
Algehele gradering
'n Juweel waar mens totaal en al ontspan.
Nadine V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie lekker om te hoor.
Kom kuier weer.
Chris B - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek na 'n rustige en prentjiemooi plek.
Carissa N - Sep 2021
Algehele gradering
Bitter lekker!
Ronell K - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic stay in great location.
Jodene V - Aug 2021
Algehele gradering
Idillies! Klein stukkie hemel.
Lees meerFlora U - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, stil en rustig. Genoeg plek vir stap en fietsry. Perfek vir kinders.
Lees meerBurger G - Apr 2021
Algehele gradering
Is daar nie meer as 5 sterre nie!
Amelia O - Apr 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Theuns L - Mrt 2021
Algehele gradering
Plaasverblyf op sy beste.
Kelly M - Mrt 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Cheri R - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful escape.
Anthony A - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en mees gasvrye mense.
Renier S - Nov 2020
Algehele gradering
Eenuurkop is onverbeterlik.
William E - Nov 2020
Algehele gradering
The most fantastic stay I can remember!
Dianne D - Nov 2020
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf.
Elise E - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was so die moeite werd.
Vanessa W - Sep 2020
Algehele gradering
An immaculate farm with beautiful scenery and long walks.
Lees meerAnna S - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was 'n onbeskryflike, wonderlike ervaring met 'n heerlike stap op die mooi plaas.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie!! Goed om te hoor , veral omdat ons self weg was.
Ons self baie lief v Eenuurkop en deel graag sy mooi met ons gaste.
Kom kuier weer.
😀Eenuurkop Groete!!
Susan N - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Althea N - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Beslis aan al ons verwagtinge voldoen.
Christa D - Des 2019
Algehele gradering
Stunning!
Franciske M - Des 2019
Algehele gradering
Eenuurkop is ongelooflik mooi en bied rus vir die siel.
E B - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike mooi berge en klowe en aangename eienaars.
Lees meerEenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie! Gaste soos julle maak al die harde werk die moeite werd. Dit is so lekker om Eenuurkop se mooi met julke te deel. Kom kuier weer.
Vriendelike groete
Tersia en Jeremy
Corrie B - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasies en sielrussend.
Karen B - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreekplekkie, die rustigheid is goed vir die siel.
Corrie B - Mei 2019
Algehele gradering
Verfrissend.
Lees meerLouise H - Apr 2019
Algehele gradering
'n Pragtige plaas en kothuis - stil, stylvol en huislik!
Pieter L - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike wegbreekplekkie!
Eckart W - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely place close to the mountains and town of Swellendam. Maintained with love nothings to miss.
Cilliè B - Mrt 2019
Algehele gradering
Great farm stay!
Naomi B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige rietdak huisie, goed toegerus in pragtige omgewing.
Reuben K - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful location, great accommodation, warm and friendly hosts.
Francois B - Jan 2019
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese plekkie.
Lees meerRetha B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was hemels! Die vriendelike perfekte ontvangs, die mooiste plek om van te droom!
Bharet M - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing farm experience, peaceful, quiet, safe, beautiful picturesque mountain as backdrop, comprehensively equipped cottages, two wonderful hosts Tersia and Jeremy. Go back anytime. Thank you!
Ronel T - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike en gemaklike verblyf, 'n asemrowende mooi omgewing.
Thelmie P - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvryheid en rustigheid op die allermooiste plaas.
Lees meerTian D - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Rhonda M - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful and peaceful, wonderful to recharge.
Belinda Y - Jun 2018
Algehele gradering
The farm has the most beautiful setting.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dear Belinda,
Thank you, I am so happy that you enjoyed your stay. Please come back soon.
Regards,
Eenuurkop Guest Farm management
Zelda D - Jun 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Hi Zelda
Baie dankie vir so 'n mooi rensensie, ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Siân K - Mrt 2018
Algehele gradering
Very special, happy and relaxed family weekend, on a very beautiful farm with wonderful owners!
Nico K - Mrt 2018
Algehele gradering
Great.
Lohann V - Nov 2017
Algehele gradering
Ongelooflike ligging.
Louise V - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker gekuier en 'n wonderlike ervaring.
Ralph S - Jul 2017
Algehele gradering
Te goed om waar te wees.
Lees meerEenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie Ralph,
Ons is bly as gaste waardering het vir wat vir ons belangrik en mooi is. Dit motiveer mens om net nog meer drome waar te maak.
DeWet was so gaaf om sy stofie te vervang met n heerlike potyster herd en hy trek soos n bom en gee heerlike hitte.
Kom kuier weer.
Vriendelike groete,
Tersia en Jeremy
Lizelle S - Mei 2017
Algehele gradering
Amazing!
Henk L - Mei 2017
Algehele gradering
Baie pragtige plek.
Liezl V - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Eenuurkop Guest Farm se terugvoer
Dankie, ons is bly jul het ons Eenuurkop geniet. Sulke gaste soos julle, is altyd welkom. Vriendelike groete tot ons mekaar weer sien. Tersia en Jeremy
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenuurkop Plaas, Langs die R60, Swellendam, 6740, Wes-Kaap