Elephant Lodge 266
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Elephant Lodge 266 bied lieflike en rustige verblyf in die hartjie van die Mabalingwe Reservaat buite Bela-Bela. Hierdie vakansiehuis word deur die skilderagtige bosveld en oorvloedige natuurlewe omring en is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en diegene wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Buite is daar 'n lieflike stoep met 'n sitarea. Daar is ook 'n vuurput waar gaste kan kuier terwyl hulle die rustige atmosfeer van die omgewing inneem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Mabalingwe Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 66
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Elephant Lodge 266 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom