Forest Gate Eco Estate
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Holt Hill 434, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Gate Eco Estate is aan die buitewyke van Plettenbergbaai geleë en bied 'n rustige wegbreek in die natuur. Dié landgoed bied maklike toegang tot die lughawe, strande, gholfklubs en natuurreservate.
Gaste kan tussen B&B- en selfsorgverblyfopsies kies. Al die eenhede het gemaklike beddens en bied toegang tot 'n badkamer met storte. Sommige eenhede het 'n kombuis wat met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus is.
Gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n braai-area, kroeg op die perseel, restaurant en 'n binnebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.1/5
Sarah Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- N2, Holt Hill 434, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest Gate Eco Estate het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Holt Hill 434, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom