House Shani
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
House Shani is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marlothpark, 'n wildreservaat op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Dié huis beskik oor 2 slaapkamers, het 2 dubbelbeddens en 2 en suite-badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n lieflike uitsig oor die bos en die plonspoel. Daar is ook braaigeriewe en 'n vuurput.
Marlothpark het sy eie wild en spog met 4 van die Groot 5, met die uitsondering van olifante. Die Krokodilrivier vorm die grens tussen Marlothpark en die Krugerwildtuin en jy kan moontlik hier olifante sien water drink. Met die wild wat beperk is, kan gaste vrylik stap, 'n wildrit langs die rivier neem, of bergfietsry op die vele grondpaaie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Gaste dink House Shani het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
- Geen kinders onder 12