IniKaroo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
IniKaroo bied gerieflike selfsorgverblyf in die Karoo-dorpie, Williston aan.
Dit is 'n oopplan-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in 2 driekwart-beddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Addisionele slaapplek kan vir 'n kind gereël word. Daar is lugversorging in die kamer- en sitarea.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Veilige onderdakparkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Gaste dink IniKaroo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Williston Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandelboomstraat 4, Williston, 8920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom