Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kameeldoring Glamping

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Kameeldoring-plaas, Witvlei, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kameeldoring Glamping is aan die buitewyke van Witvlei geleë en bied 'n ontspannende ervaring in die natuur se rustigheid. Die verblyf maak voorsiening vir paartjies, gesinne en vriende wat rus buite die stadsgedruis soek.

Verblyf word in 3 selfsorgglanskamptente gebied wat elk tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer. Binne is daar gemaklike beddens en en suite-badkamers met storte.

Die luukse glanskamptent vir 'n gesin beskik oor 'n oopplan-leefarea met sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die ander 2 eenhede het elkeen 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n stoep met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n uitsig oor die natuurlike omgewing. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Nabygeleë aktiwiteite sluit selfry-wildritte, voëlkyk, perdry en fietsry in. Kameeldoring Glamping is die ideale toevlugsoord vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die natuurskoon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • B6, Kameeldoring-plaas, Witvlei, 0000, Omaheke
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Omaheke Namibië
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B6, Kameeldoring-plaas, Witvlei, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf057e20784d7fdb3322f0f0c796f052d7a04b2e9e61f7ddbf1b550c23308ecae676e0beecdb61afbdd26c051252a5387de0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense B6 Kameeldoring Farm 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.390798295483 18.615114100391
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem