Kestrel View
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 32, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kestrel View is 'n asemrowende woonstel op die onderste verdieping wat direk op die strand in Bekbaai, Paternoster, geleë is.
Hierdie pragtige woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond en konveksie-oondkombinasie, 'n broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en tafel met stoele toegerus is. Daar is 'n sitarea en 'n TV met DStv. Gratis Wi-Fi is beskikbaar en die eenheid het 'n rugsteunkragstelsel wat die Wi-Fi, TV, ligte en yskas aanhou.
Die woonstel lei na 'n lieflike stoep met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 70
Resensies 1699
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 32, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bek Bay Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 32, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap