Klein Paradys
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Steven Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Linda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Acceptable.
Klein Paradys se terugvoer
Hi Linda, thank you for your review. We will make sure to bring this to the cleaner's attention as well. We hope the rest of your stay was enjoyable and hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Klein Paradys se terugvoer
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet hier by Klein Paradys. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Steven en Lorraine.
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Kort oornagstop, maar uitstekende diens van Lorraine en Steven!
Klein Paradys se terugvoer
Baie dankie, dit is ons plesier en dit was baie lekker om julle by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom en hoopelik volgende keer is daar nie pap wiele om oor bekommerd te wees nie.
Geniet die laaste dag van 2023 en voorspoedige nuwe jaar.
Vriendelike groete, Steven en Lorraine
Wikus S - Des 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en veilig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 81 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephen-weg 20, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom