Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loxton Nessie 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Loxton Nessie 1 is 'n bekoorlike, lostaande selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Loxton. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Een badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander een het net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n groot eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Die kombuis het ook 'n smeulstoof wat die kombuis en leefarea gedurende die wintermaande verhit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook 'n Jacuzzi om te gebruik. Buite is daar ingeboude braaigeriewe, 'n vuurput, privaat tuin en sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die huis is naby 'n koffiewinkel en 'n restaurant geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loxton Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 32, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d17a7308893a5a9a3da8dab44c2699080ec08e2aac3ca9de4afe4244d241f5459fd2ae767f8b55b88532a4606cc5ac66deb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 32 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4771682 22.3512105
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem