Mamba House
Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R660 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Mamba House is 'n knus selfsorghuis vir 8 gaste in die bosveld in Marlothpark.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar en die badkamer beskik oor 'n stort, bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke, toiletware en toiletpapier saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, ysmasjien en 'n ketel vir die gasstoof.
Die leefarea het 'n TV met 'n radio/DVD-speler. Buite is 'n ruim kuierarea met ingeboude braaigeriewe en plonspoel. Daar is ook onbeperkte WiFi. Die woning is ook toegerus met noodliggies in die geval van beurtkrag. Albei kamers beskik ook oor herlaaibare bedliggies langs die bed.
Mamba House is net 2 km vanaf die Krokodilrivier-uitkykpunt. Besoekers aan Marlothpark het die geleentheid om talle vrylopende wild te sien en deel te neem aan aktiwiteite soos voëlkyk, fietsry en stap. Die dorp het ook 'n waterpark en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurante, bakkery, slaghuis, snuisterywinkel en 'n vulstasie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
- Gaste dink Mamba House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mambastraat 1924, Marlothpark, 2310, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom