Marloth Park Hippo House
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 12 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeiweg 3295, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 950R3 555 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Marloth Park Hippo House is 'n selfsorghuis in die Marlothpark Natuurreservaat. Dit bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging. Twee van die kamers het 2 enkelbeddens elk en 2 kamers het koningingrootte-beddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf en ysmasjien.
Die boonste sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en lei na 'n oopplan-eetarea wat weer na die boonste dek met 'n etenstafel lei. Daar is ook 'n braai-area en boma.
Daar is 'n swembadjie en jy kan bergfietsry langs die rivier. Die rivieroewer is sowat 8 km lank en is ideaal vir wildkyk.
Jy kan die Groot 5 van die boonste dek af gewaar wanneer hulle 'n draai by die rivier kom maak. Marlothpark sluit ook kameelperde, wildebeeste, sebras en impalas in. Aan die Krugerwildtuin se kant van die rivier is 'n heining wat die diere van Marlothpark skei.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Abri Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Seekoeiweg 3295, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Marloth Park Hippo House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoeiweg 3295, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom